Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blessings Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Sandy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Relaxed and comfortable. We were extremely comfortable and made us very welcome at Blessings. The rooms are spotlessly clean, there is a lovely garden to walk around, and we enjoyed a cup of tea on the patio outside our room. The atmosphere is very relaxing, and we felt very much at home. We chose to stay for breakfast, which was cooked, and enjoyed that too. The hostess is lovely. We would certainly recommend Blessings to our friends. It is well worth the visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Blessings Guesthouse
Thank you for staying with us, Sandy. Hope to see you soon.

Lenie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld en die rustigheid alleen sê alles. Ons is van die begin af met ope arms verwelkom deur die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Blessings Guesthouse
Baie dankie Lenie, dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien julle gou weer.

Olwen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful, quiet, welcoming, comfortable, go the extra mile. We arrived after a long journey and were welcomed and made to feel at home. Our room was comfortable and pleasant and quiet, and after settling in, we enjoyed the rest of the afternoon relaxing on the cool verandah which overlooks the beautiful garden. We asked for advice on where to have supper that night and enjoyed a really nice meal at the Ocean Basket, which is in the nearby Mall. We left early the next morning. However, the blessing follows. While travelling the next day, I noticed my reading glasses were missing and could not be found. Today, I got a call from the accommodation to say they had been found, and we will now arrange for them to be returned to me. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Blessings Guesthouse
Thanks for staying with us, it was a pleasure having you.

Tersia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Rustige oornag by Blessings Gastehuis. By ons aankoms was ons dadelik ontvang en na ons kamer geneem. Dit was netjies, skoon en ruim. Die klank van die stemme in die ander kamer het bietjie getrek, maar het ons nie gepla nie. Baie mooi en rustige perseel. Ons sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka N
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Gemaklik. Een aand oorgebly, verblyf het voldoen aan vereistes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ruth S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

A wonderful experience. Refreshing, peaceful, comfortable, I would stay here again anytime!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Bekostigbare verblyf. Ons was vriendelik ontvang en het lekker geslaap. Lekker ontbyt genuttig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Vrede en kalmte. Warm ontvangs. Jul moet net beter met jul gastehuise kommunikeer, want die bevestiging van ontbyt is nie aan gastehuis deurgegee nie. Maar sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Blessings Guesthouse
Baie dankie dat julle by ons gebly het, hoop ons sien julle gou weer.

Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Aangenaam en rustig. Pragtige tuin. Dit was 'n doelmatige oornagfasiliteid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Blessings Guesthouse
Baie dankie dat julle by ons oornag het, hoop ons sien julle gou weer

Carlia V
1 nag
5.0
Des 2021

Mariette is 'n uitstekende gasvrou. Die kamers het alles wat jy nodig het en die tuin is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Blessings Guesthouse
Dankie baie, Carlia, hoop ons sien jou gou weer. Geseende Kersfees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwel-laan 21, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzYTJjMDFlLWQ2YzctNDBkZS1hMzU1LTFkMzQ5ZjI1NDVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 21 Heuwel Avenue Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.727166666667 29.923555555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang