Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blessings Selfsorg Eenhede

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Blessings Selfsorg Eenhede
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chrizelle E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle E

Heerlike verblyf.

'n Baie lekker plek om te bly. Veilig, stil, skoon en netjies. Lekker ruim met alles wat nodig is. Die gasvrou en haar man het uit hulle pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak. Ek sal beslis weer hier bly.

Carmen M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Netjies, skoon, veilig.

Carin is baie vriendelik en verwelkomend. Verblyf is netjies en skoon. Sal verseker weer van Blessings Self-Catering Units gebruik maak.

Zeltha W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeltha W

Stil en rustig.

Ons verblyftydjie was perfek! Baie dankie aan Carin vir al haar hulp en omgee-hart.

Yvette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette P

Baie aangenaam.

Plek was mooi skoon, gasvrou het elke dag seker gemaak of ons OK is. Baie vriendelik. Het ook vir ons die groter eenheid gegee alhoewel ons die standaardeenheid bespreek het.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nicola V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Simple luxury.

The host welcomed us with a warm smile and the area is absolutely beautiful. There is very secure parking behind garage doors. The unit is spacious, secluded and has everything you could want. The little garden is lovely to sit in and you felt at home immediately.

Annali R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali R

Is baie rustige, netjies en goed ingerig, sal beslis weer daar tuisgaan.

Is 'n pratige plekkie, was presies wat ons nodig gehad het vir die paar dae wat ons in Bloemtontein oorgebly het. Baie dankie.

Fanie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Pragtige verblyf, baie sentraal en goeie waarde vir geld.

Pragtige kamers, baie gerieflik en vriendelike diens. Goeie waarde vir geld. Sal definitief weer daar oorbly en kan aanbeveel!

Marietjie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P

Ruim en goed gelëe.

Lekker vir 3 tot 4 mense.

Marjoli C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjoli C

Baie aangenaam verras met die kwaliteit verblyf.

Ons het baie lekker gebly, is vriendelik ontvang, en sal beslis weer van Blessings Self-Catering Units gebruik maak. Die eenhede is baie netjies, modern en ruim.

Elizna B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna B

Gerieflike, ruim kamers en veilige omgewing.

My gunsteling-selfsorggastehuis in Bloem met die vriendelikste gasvrou!

Allen W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allen W

The owner is very attentive and goes the extra mile to ensure her guests are well taken care of.

The unit we stayed in was open plan, spacious, and with all amenities. It was clean and the linen spotless. The little private garden was a nice surprise, and the lock up garage offered piece of mind. Every consideration has been well thought out, from multiple lighting options to covered entrances.

Marinda L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Heerlik.

Was 'n heerlike ontspanne verblyf!

Sonja C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Pragtige, privaat verblyf!

Blessings is 'n pragtige, baie privaat, goed toegeruste eenheid. Stil omgewing wat naby aan alles geleë is.

Delia G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia G

Netjies en gemaklik.

Heerlike ervaring, baie netjies, baie tuis gevoel! Dankie Carin.

Erika J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Ons verblyf by Blessings was fantasties.

Die naam "Blessings" sê presies wat om te verwag as jy by hulle tuis gaan. Jy word gebless met vriendelikheid, gasvryheid en 'n skoon netjiese eenheid waar jy dadelik as jy by die deur inkom kan voel ek het tuis gekom en die detail van die dekor tot die klein bederfies soos koue waterbottel in die yskas spreek van iemand wat jou beslis op die hande sal dra. Ons kan Blessings selfsorg eenhede beslis aanbeveel al reis mens net deur Bloemfontein op pad Kaap toe. Hulle is naby alles geleë maar tog so geplaas dat mens rustigheid kan ervaar. Carin, dankie vir 'n home from home ervaring, mag jy gebless wees.

Thomas A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A

Skoon, gerieflik, stylvol.

Pragtige plek, stylvol en elegant meubileer en toegerus.

Christa V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Veilig en netjies.

Baie stil area, veilig en netjies.

Karen S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen S

Dis baie gerieflik en baie netjies binne.

Dis baie gerieflik en baie skoon en netjies binne.

Willy R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willy R

Ons sal terug wees - Carin baie gasvry en goeie ligging.

Baie goed geleë en ideaal vir gesin met tieners - 2 kamers met deer tussen-in wat privaatheid tussen ouers en kinders skep. Sal dit beslis aanbeveel!

Tina V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina V

Ongelooflike ruim eenheid. Baie netjiies en perfek ingerig!

Ek was aangenaam verras met die grootte van die eenheid. Dit is baie netjies - en die bed is super gemaklik! Sal beslis weer hier tuisgaan!

Elbe W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbe W

Heerlike plekkie om te oornag. Sal dit beslis aanbeveel.

Blessings is baie goed geleë en naby 'n heerlike inkopiesentrum. Karin het baie moeite gedoen met ons en is 'n puik gasvrou. Die kamer is ruim met 'n mooi badkamer en 'n heerlike groot bad. Ons sal beslis weer gaan.

Elizna B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna B

Veilig, gerieflik, netjies, ruim en baie vriendelik

Ons het heerlik gebly. Carin is baie gasvry.

Magda B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Puik.

Die gasvrou, Carin, se behulpsaamheid en vriendelikheid is van die beste. Ek kan Blessings Self-Catering Units enige tyd aanbeveel en sal ek altyd van dit gebruik maak.

Marita A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita A

Fantasties! Sal defnitief weer terug gaan.

Karin is 'n wonderlike gasvrou. Sy het seker gemaak ek het alles wat ek nodig het. Haar kamers is gemaklik en mooi gemeubileer. Die klein kombuisie het alles in gehad wat ek nodig gehad het tydens my verblyf. Lieflike badkamer met stort en bad. Goeie linne en alles is perfek skoon. Die klein private tuintjie is pragtig en dit is heerlik om daar te sit en kyk na die sterre of net die sonsopkoms te waardeer.

Zeltha W - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeltha W

'n Heerlike tydjie!

'n Ongelooflike plekkie wat 'n mens se hart steel. 'n Toevlug na rustigheid en vrede. Naby aan alles wat mens benodig!

Janneke K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janneke K

Privaat en ruim selfsorg-eenhede.

Baie lekker gebly. Pragtige plek.

Colleen K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen K

Die eenheid is pragtig en prakties ingerig en het perfek gepas by ons behoeftes.

Die feit dat Prellerplein binne stapafstand is, is 'n bonus, en die area is veilig. Ek het ook waardering daarvoor dat ek my voertuig in 'n veilige motorhuis kon parkeer oornag. Die enigste faktor wat dalk sal verhoed dat ek weer by Blessings bly is die feit dat my motor betreklik breed en groot is, en ek moeilik in en uit die motorhuis en hek beweeg het. Ek het dus dikwels in die straat parkeer. Dit tel egter nie teen Blessings nie, want die meerderheid mense sal met gemak van die motorhuis gebruik maak. Ek sou persoonlik graag 'n klein braai-fasiliteit daar wou sien.

Janine L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Comfortable, spacious and private!

We liked the little private garden, good linen and spacious room provided.

Lourens B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B

Stylvol, netjies en rustig.

Die rustige omgewing, stylvolle meubelering en ruim badkamer skep â??n gevoel van tevredenheid. â??n Braaiplek (binne die klein tuintjie) sal bydra tot die waarde van die verblyf.

Lara B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lara B

Lieflike eenheid, smaakvol en skoon.

Die kombuis is net nie goed genoeg beplan vir "Self Catering" nie, maar dit sal ons nie keer om weer te gaan nie:-)

Zeltha W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeltha W

Kalmte, rustiheid en vrede!

Dit was wonderlik om na 'n lang dag vrede en rustigheid te kon vind by Blessings Selfsorg Eenhede. Ons het baie welkom gevoel!

Manie S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S

Uitstekend!

Die eenheid was in 'n uitstekende toestand. Dis netjies, skoon en gerieflik. Die ontvangs was vriendelik. Ons het lekker gerus en geslaap in 'n pragtige omgewing!

Carel P - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P

Baie lekker ruim! 5-ster geriewe! Lekker stil en privaat

Ons het regtig baie lekker gebly, naby aan alles. Dit was rustig, privaat en lekker ruim, maar goed ingerig en bekostigbaar. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Anel C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C

Netjies,skoon, veilig en alles wat jy nodig het vir 'n selfsorg-eenheid.

Ons het baie lekker gebly, en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die eienaar het ons baie welkom laat voel. Ons voertuig was veilig en ons het ook veilig gevoel.

Riaan K - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Dankie Karin, ons het rerig lekker daar gebly.

Dis 'n baie mooi plek wat julle daar het.

Derick H - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick H

Lekker.

Baie dankie aan Carin, julle plek is stunning!

Erika C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C

Ruim en rustig

Vinnige reaksie met kwotasie, vriendelike ontvangs, skoon en gemaklike bed. Sou 'n beskuitjie saam met die oggendkoffie waardeer het.

Lize P - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P

Baie geniet

Ons het die verblyf by Blessing onsettend baie geniet. Dit is uiters netjies, maar bowenal kreatief versier met â??n heerlike atmosfeer. Die omgewing is stil en die voëlgeluide het ons hele gesin opgeval. Werklik baie goeie waarde vir geld. Selfs ons kinders het gese ons moet nooit weer op â??n ander plek in Bloemfontein bly nie. Die lekker verrassing was om heelwat meer te ontvang as wat ons verwag het. Elke detail in die eenheid is ekstra spesiaal en afgerond. Dankie aan Carin wat ons vriendelik ontvang het. Nie almal besef altyd wat seën werklik beteken nie, maar ons het dit hier besonder spesiaal ervaar.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Senekal-straat 71, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMTg2MjMwLTI2NmMtNDU5Yy1hYTAyLWZlNWViOWQzOGQ1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 71 Kommandant Senekal Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -29.091165673683 26.210518330336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang