Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blessings Selfsorg Eenhede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chrizelle E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlike verblyf. 'n Baie lekker plek om te bly. Veilig, stil, skoon en netjies. Lekker ruim met alles wat nodig is. Die gasvrou en haar man het uit hulle pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak. Ek sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen M
1 nag
5.0
Sep 2023

Netjies, skoon, veilig. Carin is baie vriendelik en verwelkomend. Verblyf is netjies en skoon. Sal verseker weer van Blessings Self-Catering Units gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeltha W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Stil en rustig. Ons verblyftydjie was perfek! Baie dankie aan Carin vir al haar hulp en omgee-hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Baie aangenaam. Plek was mooi skoon, gasvrou het elke dag seker gemaak of ons OK is. Baie vriendelik. Het ook vir ons die groter eenheid gegee alhoewel ons die standaardeenheid bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Apr 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Simple luxury. The host welcomed us with a warm smile and the area is absolutely beautiful. There is very secure parking behind garage doors. The unit is spacious, secluded and has everything you could want. The little garden is lovely to sit in and you felt at home immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Is baie rustige, netjies en goed ingerig, sal beslis weer daar tuisgaan. Is 'n pratige plekkie, was presies wat ons nodig gehad het vir die paar dae wat ons in Bloemtontein oorgebly het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Pragtige verblyf, baie sentraal en goeie waarde vir geld. Pragtige kamers, baie gerieflik en vriendelike diens. Goeie waarde vir geld. Sal definitief weer daar oorbly en kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Ruim en goed gelëe. Lekker vir 3 tot 4 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjoli C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

Baie aangenaam verras met die kwaliteit verblyf. Ons het baie lekker gebly, is vriendelik ontvang, en sal beslis weer van Blessings Self-Catering Units gebruik maak. Die eenhede is baie netjies, modern en ruim.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Senekal-straat 71, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMTg2MjMwLTI2NmMtNDU5Yy1hYTAyLWZlNWViOWQzOGQ1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 71 Kommandant Senekal Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -29.091165673683 26.210518330336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang