Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bleu Cobalt Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Net een aand, maar sal beslis volgende keer hier bly. Nog by min plekke gebly wat so goed ingerig is en die moeite van die eienaar is duidelik sigbaar. Baie dankie Jan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Bleu Cobalt Cottage
Goeie dag Johan, Dankie! Dit was 'n plesier om jou te ontmoet en te huisves. Sien uit na jou terugkeer. Groete, Jan

Anna-lee D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

The most wonderful accommodation, great value and fantastic service by Jan! The only thing I would change is to have the full DStv package. We were unable to watch the Springbok rugby game or the F1 GP.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Bleu Cobalt Cottage
Good Afternoon Anna-Lee, Thank you, Your recommendation been noted, It was a pleasure to have hosted you guys, Regards Jan

Revan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Oortref al jou verwagtinge. Uitstekende diens en verblyf. Jan gaan uit sy pad uit om jou so tuis as moontlik te laat voel. Die plek is pragtig en perfek geleë. Baie dankie Jan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Bleu Cobalt Cottage
Goeie Middag Revan Dankie, dit was 'n plesier om jul te huisves, sien uit na jul terug keer in die somer. Groete Jan

Susan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Puik diens en waarde vir geld. Eienaar dadelik in kontak na bespreking. Dadelik daar om sleutel af te gee en te ontvang. Soveel onverwagte eksta goedtjies wat mens nie verwag nie. Dadelik enige navrae oor die omgewing geantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Bleu Cobalt Cottage
Goeie Middag Susan & Piet, Dankie! Dit was 'n plesier om jul te ontmoet en te huisves, Hoop om binnekort weer te sien, Groete Jan

Amanda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Home from home. Jan is an outstanding host. The cottage is extremely comfortable, with its own private courtyard/pool area. There are many delightful extras included in the price - a bottle of wine on arrival, fruit, local coffee, home-made rusks, chocolates by the bed. The location is perfect - a short walk into Franschhoek with many excellent restaurants to choose from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Bleu Cobalt Cottage
Good day Amanda, thank you. Indeed a pleasure to have hosted you guys. Looking forward to your return. Warm regards, Jan

Ansa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Absoluut fantasties. Jan is 'n wonderlike gasheer wat ons op die hande gedra en bederf het op elke moontlike manier. Bleu Cobalt Cottage is 'n heerlike, pragtige kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Bleu Cobalt Cottage
Goeie middag Ansa Dankie, dit was 'n plesier om jul te huisves. Sien uit na jul terugkeer. Groete Jan

Elize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ons het die Bastille naweek by Bleu Cobalt Cottage tuis gegaan. Beste keuse vir gerieflike verblyf. Ons het 'n wonderlike verblyf geniet by Bleu Cobalt Cottage. Jan, ons gasheer, het ons hartlik ontvang en van verskeie aanbevelings en kaarte voorsien. Die ligging van ons verblyf was 'n kort stappie na die Franschhoek Village, met 'n keuse van verskeie restaurante en tydens ons verblyf was dit die Bastille-fees, wat tot nog feestelikheid bygedrae het. Ons sal Bleu Cobalt Cottage aanbeveel aan enige persoon wat opsoek is na 5-ster-diens en 5-ster-verblyf. Ons sal definitief weer kuier en vir ons familie en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Bleu Cobalt Cottage
Goeie Dag Elize, Dankie! Dit was 'n plesier om jul te huisves en bly dat jul die tyd geniet het en ook die Fees, Sien uit na jul terugkeer, Groete.

Jc Esterhuyse H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Uitstekende diens. Goeie waarde vir geld sal dit definitief aanbeveel. Jan was 'n uitstekende gasheer gewees. Het ons op hoogte gehou van Franschhoek en al die eetplekke. Pragtige persoonlikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Bleu Cobalt Cottage
Goeie middag Erica Dankie, dit was 'n plesier om jul te huisves. Ek sien uit na julle en jul vriende se terugkeer. Groete Jan

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Netjiese woonstel en alles wat nodig is. Baie goed geleë en naby dorp en Franschhoek-trem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Bleu Cobalt Cottage
Goeiedag Jos Dankie, sien jul binnekort weer. Groete Jan

Cora M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Beste gasheer ooit! Was 'n wonderlike ondervinding, baie dankie. Jan was wonderlik en niks was vir hom te veel nie. Hy het soveel ekstra gedoen, van 'n bottel wyn tot spesiale sjokolade, name van restaurante en ander lekker doendinge in die omgewing. Die plek was baie netjies en gerieflik met alles wat jy nodig kon kry. Beslis 'n plek wat aanbeveel kan word en loopafstand van baie plekke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Bleu Cobalt Cottage
Goeiemiddag Cora Dankie, dit was 'n plesier om jul te ontmoet en te huisves vir die tyd in Franschhoek. Kyk beslis uit na jul terugkoms en vriende. Hoop jul het 'n wonderlike vakansie gehad. Groete, Jan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 76, Hoek van Huguenot- en De Wet-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa41b414c9895bc76fc530deec49ee7dcbac6f555487e1992a91127d0f0c1b4afd14449a06ce09873c1d1fa42ab96183e5fdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 76 Huguenot Street Cnr of Huguenot and De Wet Streets 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.905501984977 19.115943341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang