Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blinkwater Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blinkwaterweg, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R15 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Blinkwater Villa is 'n ruim en moderne villa in een van Kaapstad se mees gesogte woonbuurte, slegs 'n entjie se stap vanaf Kampsbaai se hoofstrand, restaurante en kuierplekke. Hierdie huis wat deur 'n argitek ontwerp is, het 'n ongelooflike uitsig oor die baai, op Leeukop en op Tafelberg en is in 'n rustige groenstrook geleë.

Dié villa beskik oor 4 dubbelslaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke kamer het ook individuele satelliet-TV en onbeperkte WiFi. Die slaapkamers lei na buite waar daar inheemse plantspesies groei. Die spesiale aandag aan gehalte- linne en -blindings wat die lig blokkeer waarborg luukse en gerieflike verblyf. Die onderste slaapkamers het ondervloerse verhitting en die slaapkamers op die tweede verdieping het lugversorging.

Die moderne kombuis is met luukse toebehore toegerus, insluitend 'n ingeboude Siemens-koffiemasjien, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof, oond en broodrooster. Blinkwater Villa se kombuis het ook ondervloerse verhitting.

Die leefarea het ondervloerse verhitting en die ruim kuierarea lei na 'n dek met 'n groot swembad.

Daar is veilige motorhuisparkeerplek vir 4 voertuie met direkte toegang tot villa. Die villa word 6 dae per week skoongemaak en 'n privaat sjef kan op versoek gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Alma Horn Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Blinkwaterweg, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 15 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 15 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blinkwaterweg, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwZjM4ZmYyLTIzZjAtNGFmZC05MDFkLTk5ZGMwNDc1ZGUwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 200 per nag (plek vir 8) Blinkwater Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.955543 18.378775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang