Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss on JBay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 33, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bliss on Jbay bied selfsorgverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Hierdie eenhede is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende verblyf tydens hul besoek aan hierdie kusdorpie.

Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte kamers met privaat en suite-badkamers. Elke eenheid is ontwerp vir gerief en albei het privaat ingange, gemaklike beddens, gehaltelinne en -handdoeke, kombuisies, TV's en gratis WiFi. Die een woonstel het toegang tot 'n houtdek met see-uitsigte en die ander woonstel het toegang tot 'n privaat plonspoel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste sal naby plaaslike geriewe soos verskeie strande, winkels, restaurante en die Seekoeirivier Natuurreservaat geleë wees.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Mathilda D
5.0
Uitstekend beslis 'n plek om terug te keer. Dit was 'n fantastiese tyd. Yolanda is 'n baie goeie gasvrou. Netjiese plek beslis 'n aanbeveling.
Sep 2024
Shaune M
Saam met lewensmaat
5.0
Happy guest. Ek het my naweek baie geniet, dis 'n baie rustige omgewing en ons het gegaan om te ontspan. Baie dankie Bliss on JBay vir die gasvryheid.
Aug 2024
Octavia S
Besigheidsreis
5.0
Best host and place to stay! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Malandi D
5.0
Bliss on JBay bied alles en meer. Met die eerste intrapslag voel jy reeds tuis. Skoon, netjies, lieflike uitsig!
Jun 2024
Arno B
Saam met lewensmaat
5.0
Can't wait to stay here again! We had an incredible time at Bliss on JBay! The hostess was very friendly and welcoming. The room was la...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Waterbessiestraat 33, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bliss on JBay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessiestraat 33, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba028f7330521c227b6442c82c72d28ac261813ba9c0b280c2b4ccf57125632be33fdff7ff3ae874e68510909653e7f1d543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 33 Waterbessie Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0230951 24.9178958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang