Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss on the Bay

Selfsorg
Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnia-weg 6, Kronezicht, Houtbaai, 7872, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 399 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bliss on the Bay is 'n pragtige vakansiewoonstel in die prentjiemooi dorpie Kronezicht in Houtbaai en bied pragtige uitsigte oor die kusgebied asook asemrowende Kaapse sonsondergange, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie in die Moederstad.

Dié dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, asook 'n gastetoilet wat aan die onderkant van die trap geleë is. Die ruim hoofslaapkamer het direkte toegang tot 'n balkon met buitemeubels en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit sluit ook 'n spieëltafel en 'n instapkas in. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer beskikbaar, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die helder en lugtige leefarea beslaan die grondvlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is daar 'n gedeeltelik onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, buitemeubels en 'n Weber-braai. Buite die eiendom is daar 'n dubbelmotorhuis waar gaste hul voertuie veilig kan parkeer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jasmaine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Burnia-weg 6, Kronezicht, Houtbaai, 7872, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 399
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 399
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnia-weg 6, Kronezicht, Houtbaai, 7872, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1190fbf1f22f28677a4be70746f1ca6549cfd2565fd538307955016892c66625c68d1fe16997e2281f544ca34da9be9e0ca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 399 per nag (plek vir 6) 6 Brunia Way Kronezicht 7872 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0264505 18.3426733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang