Bliss on the Bay
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burnia-weg 6, Kronezicht, Houtbaai, 7872, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Above & Beyond is 'n pragtige vakansiewoonstel in die skilderagtige dorpie Kronezicht in Houtbaai en bied pragtige uitsigte oor die kusgebied asook asemrowende Kaapstadse sonsondergange, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie in die Moederstad.
Dié dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, asook 'n gastetoilet wat aan die onderkant van die trap geleë is. Die ruim hoofslaapkamer het direkte toegang tot 'n balkon met buitemeubels en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit sluit ook 'n spieëltafel en 'n instapkas in. Daar is 2 enkelbeddens beskikbaar in die tweede slaapkamer, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die helder en lugtige leefarea beslaan die grondvlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeur is daar 'n gedeeltelik onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, buitemeubels en 'n Weber-braai. Buite die eiendom is daar 'n dubbelmotorhuis waar gaste hul voertuie veilig kan parkeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Jasmaine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Burnia-weg 6, Kronezicht, Houtbaai, 7872, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burnia-weg 6, Kronezicht, Houtbaai, 7872, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang