Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss on the Bay

Selfsorg
Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnia-weg 6, Kronezicht, Houtbaai, 7872, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 399 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bliss on the Bay is 'n pragtige vakansiewoonstel in die prentjiemooi Kronezicht-buurt in Houtbaai en bied 'n pragtige uitsig oor die kus asook 'n mooi uitsig van Kaapstad se sonsondergange.

Hierdie dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet wat onder by die trap geleë is. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n instapkas en bied direkte toegang tot die balkon wat buitemeubels het. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die helder, lugtige leefarea is op die grondverdieping. Die kombuis, wat deel vorm van hierdie area, het 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en daar is gemaklike sitplek en 'n TV in die knus sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n stoep wat gedeeltelik onderdak is en 'n etenstafel, ander buitemeubels en 'n Weber-braai het. Daar is 'n dubbelmotorhuis waar gaste hul voertuie veilig kan parkeer buite die eiendom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jasmaine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Burnia-weg 6, Kronezicht, Houtbaai, 7872, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 399
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 399
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnia-weg 6, Kronezicht, Houtbaai, 7872, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1190fbf1f22f28677a4be70746f1ca6549cfd2565fd538307955016892c66625c68d1fe16997e2281f544ca34da9be9e0ca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 399 per nag (plek vir 6) 6 Brunia Way Kronezicht 7872 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0264505 18.3426733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang