Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blissful Country Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Peter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent facility and well equipped. Great bathroom. Very clean. Enjoyed our stay. Peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing garden. My soul felt restored by this garden. I loved the shady trees, comfy swing seat, and the restful sound of water splashing into the pond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ying
Blissful Country Garden Cottage
Thank you for your kind review, I'm glad to hear that you had a relaxing stay. Hope to welcome you again in the future.

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal weer teruggaan. Verblyf was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige, veilige, skoon en uiters aangename wegbreekplek. Dit was heerlik, rustig en ons het heel tuis gevoel. Jy word hanteer op 'n respekvolle manier en selfs aanbevelings gedoen oor dinge in die omgewing om te besigtig indien jy daarna voel. Indien jy nog langer wil bly en hulle is vol bespreek, bied hulle aan om by bure in die omgewing vir jou alternatiewe blyplek te soek indien so versoek. Baie professioneel en definitief wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ying
Blissful Country Garden Cottage
Thank you for your kind review and it was such a great pleasure to host your stay. I'm really happy to hear that you enjoyed your stay. Hope to host you again in the near future. Warmest regards.

Janina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Salige kothuis in die natuur, op die hande gedra! Hierdie plek is presies soos die titel dit beskryf, 'n absoluut blissful ervaring omring deur 'n pragtige tuin in die platteland. Die area is boomryk en vol natuurklanke waaraan stadsmense nie gewoond is nie. Dit was 'n ongelooflike wegbreuk. Ons het lekker in die tuin ontspan en bordspeletjies gespeel, gebraai in die magiese vuurmaakarea en ook lekker in die bed gele en Netflix kyk - luuks! Die hondjies het hulself ook gate uit geniet in die spesiale spasie. Vin is 'n fantastiese gasheer wat uit sy pad gaan om te help met raad en staan elke dag reg om 'n mens se tyd selfs beter te maak. Die kothuis is toegerus met alles wat 'n mens nodig het en vol ekstra 'special touches.' Thank you so much, Vin. We had a wonderful time!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verena V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was so vredevol, ek kon my werk ook rustig klaar doen, die gasvryheid was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylee F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing! It was such an amazing overnight stay! I loved everything about this place. Our host was so nice and explained everything nicely. We received some homemade smoothies on arrival and a healthy fruit basket was waiting for us. My boyfriend and I are already looking forward to the next visit there. Everything was just perfect about this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ying
Blissful Country Garden Cottage
Thank you for your kind words and wonderful review. It was such a pleasure to have you, so friendly and appreciative. We look forward to welcoming you very soon!

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Julle sal ons gewis weer sien! Baie vriendelike eienaars, netjiese plek. Dit was koud en ons het die kaggelvuur in die kamer gebruik. Die geriewe is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic pet friendly cottage. Fantastic stay in the cottage. Great attention to detail. The electric blanket was a double plus! Peaceful and quiet. Pet friendly! Thank you for being a fantastic host. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ying
Blissful Country Garden Cottage
Thank you so much for your kind review. I'm really happy to hear that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again!

Leana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable stay. Vin took exceptional care of us. He was welcoming, helpful, and paid great attention to detail. He provided well-informed recommendations on activities and places to visit. The accommodation was well-equipped, featuring a cozy fire that was perfect for the stormy weather. Our K9 and we enjoyed a very comfortable stay. Thank you, Vin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ying Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 968
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 968
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 2279, Klipkop Landgoed, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01e1d596f7636f45939211dc74f6e4aa8ece3ed562ba081d45083ae8c2c484854e66bbdfc6c6d35c56a16e482a93a099af11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R968 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 2279 Essenhout Avenue, Klipkop Estate Swannie River 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -34.1458903 19.0155303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang