Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blissful Stay

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyer-straat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 000 R550 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blissful Stay is 'n gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgeenheid vir 4 mense in Potchefstroom.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed, asook 'n dubbelslaapbank. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en 'n yskassie, asook eetgerei en breekware.

Die eenheid is toegerus met 'n lessenaar en WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word agter 'n elektroniese hek voorsien, en die woonbuurt is toegerus met kameras en word deur sekuriteit gemonitor.

Potchefstroom bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Totiushuis en President Pretorius-museums, die OPM Prozesky-voëlreservaat wat die tuiste van meer as 200 verskillende voëlspesies huisves, en die Buffelsvlei-wildedierepark.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Minke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Johannes Dreyer-straat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Blissful Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R550
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyer-straat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA598f043478e2cca135737e1e4993b3de316a6534777c6b5f58966583d9fab2e9cf34a12178208308b01b223239d969a17169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R550 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 6 Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.697091782054 27.101562792946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang