Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blisss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Proteastraat 5, Boggomsbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Blisss is 'n lieflike ruim vakansiehuis wat ideaal geleë is in die hartjie van Boggomsbaai. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien dit net 300 m van die strand af geleë is en die perfekte wegbreek van die stad se gewoel is.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 3 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die vierde slaapkamer 'n stapelbed het. 'n Stort is in die eerste badkamer beskikbaar, terwyl die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort toegerus is. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur.

Boonop het hierdie huis 'n binnebraai wat perfek is vir die winter. Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met buitemeubels wat 'n wonderlike omgewing is vir 'n oggendkoffie. Die agterplaas beskik oor 'n tweede braai-area met 'n onderdakstoep. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Proteastraat 5, Boggomsbaai, 6511, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Proteastraat 5, Boggomsbaai, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb879feb1376315095c0d0dd41462fece56dbc224fe18282a7d626dee3130c057aef74c445edbc8d6a809de7adb35e11b65fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 5 Protea Street Boggoms Bay 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.2646207 21.9091886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang