Blix Inn
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamman-straat 14, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blix Inn is 'n gastehuis in die hartjie van Stellenbosch en bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers.
Verblyf word in kamers gebied wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Ander geriewe sluit 'n TV, yskassie, ketel en 'n Nespresso-koffiemasjien in. Elke kamer het ook gratis WiFi, gratis, privaat parkeerplek, lugversorging en 'n haardroër. Gaste kan by die gemeenskaplike swembad ontspan.
Die verblyf verseker gerieflike verblyf stapafstand vanaf bekoorlike restaurante, kroeë, boetiekwinkels en koffiewinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marquerite Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Hamman-straat 14, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Blix Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamman-straat 14, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap