Bollinger Guesthouse
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barriestraat 38, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bollinger Guesthouse is in 'n rustige area in Glen Barrie en dit bied 'n uitsig oor die woud en op die berge en dit beskik oor 2 gemaklike dubbelkamers met en suite-slaapkamers wat toegang bied tot 'n groot gedeelde stoep waar koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie is.
Genier die pragtige tuin met 'n soutwaterswembad en 'n jacuzzi. Beide kamers is stylvol versier en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, 'n slim-TV met Netflix, Amazon Prime en 'n internetkonneksie. Daar is ook lugversorging en 'n verwarmer. 'n Omsetter is geïnstalleer vir beurtkrag en dit verseker dat die ligte, internet en die slim-TV's in die kamer werk tydens 'n kragonderbreking. Die Jacuzzi is nie aan sonkrag gekoppel nie en is dus nie toeganklik tydens beurtkrag nie.
Die Jacuzzi buite is gesluit in die wintermaande (Junie - Oktober). Gedurende die somer moet die Jacuzzi 'n dag voor aankoms bespreek word. Dit is ook nie by die tarief ingesluit nie en dus beloop gebruik van die Jacuzzi R350 per uur.
Die kamers word gratis skoongemaak op Maandae, Woensdae en Vrydae.
Die Bollinger Guesthouse is 'n goeie basis om die Tuinroete te verken. Die Tuinroete is bekend vir beelskone uitsigte, fynbos, lang strande en van die wêreld se mooiste gholfbane. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Daar is 'n alarmstelsel wat tydens die nag aangeskakel word vir ekstra veiligheid.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Barriestraat 38, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Bollinger Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glen Barrie George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barriestraat 38, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang