Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloedrivier

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantal V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Sal sonder twyfel weer daar gaan bly. Die mees vriendelike mense wat ek al ontmoet het. Die kamer was gemaklik en het my baie spesiaal laat voel, en ook soveel goed om te gaan kyk as jy daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie S
1 nag
5.0
Sep 2023

Ongelooflike ervaring, rustige omgewing met mooiste sonsondergang. Vriendelike ontvangs, kamers was netjies. Wonderlik om geskiedenis te beleef deur op die terrein te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Baie gerieflik en vriendelike diens. Mense was baie behulpsaam om pad te beduie en om na ure in te boek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Gasvrye ontvangs, wonderlike terugstap na gister. Ongelooflike ervaring om op hierdie amper-heilige grond te wees. Dankie vir die gasvrye ontvangs en wyse waarop julle Bloedrivier bewaar vir die nageslag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judean
Bloedrivier
Goeiemôre Ronel, Baie dankie vir julle kuier, dit was baie lekker om julle by ons te hê! Dit is vir ons 'n voorreg om mense soos julle op Bloedrivier te ontvang. Vriendelike Groete, Verolieze Jansen van Vuuren

Elrin F
1 nag
4.6
Des 2023

Die restaurant was baie lekker. No. 1 vetkoek in land. Ongelooflike gasheer en gasvrou. Het baie gemaklik en tuis gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenny V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Very interesting place, we loved every minute of it. Worth the visit if you're into history! We loved it, the drive, the scenery, the history, it was definitely worth the trip if you know what you are going to visit. Especially the combination with the other side of the river makes it even more interesting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna G
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2022

Vriendelike ontvangs, lekker kos. Rustige plek, 'n moet veral vir die geskiedenis rondom Bloedrivier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Judean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, 43,1 km vanaf Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2278539f94ec75adb1222d8101f5e13bcd6bf48a61f348f056a632edc09aba0c027c0476ed9762ad71fccc3b0f14705427b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R33 43.1 km from Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.103798329621 30.53393514677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang