Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloedrivier

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, 43,1 km vanaf Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Bloedrivier Erfenisterrein naby Dundee is waarskynlik een van die uniekste slagvelde in Suid-Afrika en dit is by hierdie landmerk daar die Bloedrivier Gelofte Gastehuis staan. Die gastehuis bied oornagverblyf 43,1 km buite Dundee.

Die instansie het 4 ruim gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste op 'n slag. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die en suite-badkamers het elk ’n bad of stort.

Die kamers kan met of sonder ontbyt bespreek word en gaste moet net vooraf navraag doen oor die ontbyt.

Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chantal V
Besigheidsreis
5.0
Sal sonder twyfel weer daar gaan bly. Die mees vriendelike mense wat ek al ontmoet het. Die kamer was gemaklik en het my baie spesiaal laat voel, en o...
Sien meer
Aug 2024
Miemie S
5.0
Ongelooflike ervaring, rustige omgewing met mooiste sonsondergang. Vriendelike ontvangs, kamers was netjies. Wonderlik om geskiedenis te beleef deur o...
Sien meer
Sep 2023
Carin M
Gesin met tieners
4.8
Baie gerieflik en vriendelike diens. Mense was baie behulpsaam om pad te beduie en om na ure in te boek.
Mrt 2024
Ronel L
Saam met lewensmaat
4.8
Gasvrye ontvangs, wonderlike terugstap na gister. Ongelooflike ervaring om op hierdie amper-heilige grond te wees. Dankie vir die gasvrye ontvangs en ...
Sien meer
Jul 2023
Elrin F
4.6
Die restaurant was baie lekker. No. 1 vetkoek in land. Ongelooflike gasheer en gasvrou. Het baie gemaklik en tuis gevoel.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Judean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R33, 43,1 km vanaf Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bloedrivier het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, 43,1 km vanaf Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2278539f94ec75adb1222d8101f5e13bcd6bf48a61f348f056a632edc09aba0c027c0476ed9762ad71fccc3b0f14705427b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R33 43.1 km from Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.103798329621 30.53393514677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang