Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloekomhuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Bloekomhuis
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Irma K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K

Dit was ongelooflik koud.

Die huis is presies wat jy sou verwag. Groot, ouerige huis op die Vrystaatse platteland. En alles was pragtig skoon en netjies. Maar as jy hier wil oorbly, kom in die somer. Dit was ongelooflik koud die nag en vroeg die volgende oggend. Daar was 'n elektriese kombers op een bed, maar ons het nie geweet hoe die gasverwarmer in die eetkamer werk nie. Wees ook gewaarsku, dis 'n piepklein dorpie en die moontlikhede vir iewers eet is baie beperk. Maar baie vriendelike mense, veral Essie wat vir ons oopgesluit het.

Bloekomhuis se terugvoer

Many thanks for the positive feedback. Yes, the cold of the Free State is certainly unique! The alarm system has been fixed and is now in working order. I will ask the manager to show future guests how to operate the gas heater. As this is a self-catering house, you have the ability to prepare your own meals, especially since restaurant options in town are limited. There's definitely nothing available on a Sunday afternoon!

Bloekomhuis
Michelle T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle T

Daar is alles wat 'n mens benodig.

Baie gemaklik met alles wat 'n mens benodig en meer. Die huis is ruim en gemaklik gemeubileer. Die badkamer is goed uitgelê met 'n bad en 'n baie lekker stort. Al wat gepla het, is die dubbelbed in een van die kamers wat redelik ongemaklik is. Dit is definitief tyd vir 'n plaasvervanger! Die toegangshek is ook baie nou, en groter sportnutsvoertuie sal nie deur die hek kan ry nie.

Susan G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Lovely house great for families.

Charming comfortable house with lovely touches.

Michelle T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Outydse plaassjarme.

Hierdie woning is geensins modern nie, maar is tot op die been toegerus met alles wat jy nodig het. Met genoeg ruimte en baie speelgoed is dit ideaal vir 'n gesin met klein kinders. Met 'n knus braai-area, het dit die sonsonder braai heel aangenaam gemaak. Dankie Bloekomhuis.

Bloekomhuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie! So bly julle het Bloekomhuis geniet.

Bloekomhuis
Sanet D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Lekker gemaklike oornagplek vir 'n gesin met kinders.

Regte ou huisie in 'n klein dorpie. Niks fênsie nie, maar ons het so gemaklik geslaap met alles wat ons nodig gehad het. Ideaal vir 'n gesin met kinders. Daar is selfs lekker speelgoed vir die kinders, so lekker na 'n lang dag se ry. Veilige erf waar kinders ook lekker kan rondbeweeg en speel. Regtig waarde vir geld, baie spasie vir almal om gemaklik te wees. Ons sal weer daar slaap.

Bloekomhuis se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Bloekomhuis
June C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
June C

Definitief nie wat omns verwag het nie.

'n Skok vir die oog. As dit nie laat en reënerig was nie het ons ander plek gesoek! Die oggend was daar nie water nie. Al was die dorp se water af het niemand die moeite gedoen om ons in kennis te stel nie.

Bloekomhuis se terugvoer

Goeiedag June
Ek is baie geskok oor die resensie. Daar is 'n 5000 liter Jojo tank. Dit kan nie mootlik wees dat daar nie water was nie.

Bloekomhuis
Surina P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina P

Dit was ruim en netjies met al die geriewe vir 'n vakansie!

Dit was 'n baie goeie toegeruste huis met alles en nog wat. Die huis is ruim en baie netjies. Ons het dit vreeslik geniet om daar te oornag!

Michelle L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Decent stay

Good value for money and safe.

Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genl Hertzog-straat 25, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjODJkMmE3LTk1NDktNDA0NS04MzBmLWY3Yjc2ZjhmZDQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 6 mense 8 5 1 4 25 Genl Hertzog Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.216336610423 26.534825563431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang