Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloekomhuis

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Irma K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Dit was ongelooflik koud. Die huis is presies wat jy sou verwag. Groot, ouerige huis op die Vrystaatse platteland. En alles was pragtig skoon en netjies. Maar as jy hier wil oorbly, kom in die somer. Dit was ongelooflik koud die nag en vroeg die volgende oggend. Daar was 'n elektriese kombers op een bed, maar ons het nie geweet hoe die gasverwarmer in die eetkamer werk nie. Wees ook gewaarsku, dis 'n piepklein dorpie en die moontlikhede vir iewers eet is baie beperk. Maar baie vriendelike mense, veral Essie wat vir ons oopgesluit het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Bloekomhuis
Many thanks for the positive feedback. Yes, the cold of the Free State is certainly unique! The alarm system has been fixed and is now in working order. I will ask the manager to show future guests how to operate the gas heater. As this is a self-catering house, you have the ability to prepare your own meals, especially since restaurant options in town are limited. There's definitely nothing available on a Sunday afternoon!

Michelle T
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mrt 2024

Daar is alles wat 'n mens benodig. Baie gemaklik met alles wat 'n mens benodig en meer. Die huis is ruim en gemaklik gemeubileer. Die badkamer is goed uitgelê met 'n bad en 'n baie lekker stort. Al wat gepla het, is die dubbelbed in een van die kamers wat redelik ongemaklik is. Dit is definitief tyd vir 'n plaasvervanger! Die toegangshek is ook baie nou, en groter sportnutsvoertuie sal nie deur die hek kan ry nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elaine
Bloekomhuis
Die matrasse is nog goed, ek dink dit was die beheermeganisme van die elektriese kombers wat dalk gepla het. Daar is 'n reuse plaashek ingang op die N6 wat gebruik kan word indien die voertuig te groot is of vir bakkies met 'n karavaan of boot.

Susan G
1 nag
4.8
Jan 2022

Lovely house great for families. Charming comfortable house with lovely touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Outydse plaassjarme. Hierdie woning is geensins modern nie, maar is tot op die been toegerus met alles wat jy nodig het. Met genoeg ruimte en baie speelgoed is dit ideaal vir 'n gesin met klein kinders. Met 'n knus braai-area, het dit die sonsonder braai heel aangenaam gemaak. Dankie Bloekomhuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Bloekomhuis
Baie dankie vir die goeie resensie! So bly julle het Bloekomhuis geniet.

Sanet D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2022

Lekker gemaklike oornagplek vir 'n gesin met kinders. Regte ou huisie in 'n klein dorpie. Niks fênsie nie, maar ons het so gemaklik geslaap met alles wat ons nodig gehad het. Ideaal vir 'n gesin met kinders. Daar is selfs lekker speelgoed vir die kinders, so lekker na 'n lang dag se ry. Veilige erf waar kinders ook lekker kan rondbeweeg en speel. Regtig waarde vir geld, baie spasie vir almal om gemaklik te wees. Ons sal weer daar slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Bloekomhuis
Dankie vir die mooi resensie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

June C
1 nag Saam met vriende
1.6
Mrt 2022

Definitief nie wat omns verwag het nie. 'n Skok vir die oog. As dit nie laat en reënerig was nie het ons ander plek gesoek! Die oggend was daar nie water nie. Al was die dorp se water af het niemand die moeite gedoen om ons in kennis te stel nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Elaine
Bloekomhuis
Goeiedag June Ek is baie geskok oor die resensie. Daar is 'n 5000 liter Jojo tank. Dit kan nie mootlik wees dat daar nie water was nie.

Surina P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2013

Dit was ruim en netjies met al die geriewe vir 'n vakansie! Dit was 'n baie goeie toegeruste huis met alles en nog wat. Die huis is ruim en baie netjies. Ons het dit vreeslik geniet om daar te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2013

Decent stay Good value for money and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genl Hertzog-straat 25, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjODJkMmE3LTk1NDktNDA0NS04MzBmLWY3Yjc2ZjhmZDQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 8 5 1 4 25 Genl Hertzog Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.216336610423 26.534825563431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang