Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloekomsrus Guest House

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
3.7
Le Roux F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Dit was fantasties, baie mooi, skoon en netjies. Ons sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanche D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Opwindend. Rustig. Spesiaal. Was verskriklik lekker. Lekker gekuier saam vriende, great vir 'n groot groep mense. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie rustige lekker kuier! Dit was 'n baie lekker kuier gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linsa B
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jun 2024

Baie basies, maar het baie potensiaal. Die akkommodasie is baie basies en was nie heeltemal gereed met ons aankoms nie. Die kamers was wel gereed. Daar is geen bad vir klein kindertjies nie - slegs storte.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Adreana H
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2024

Vir 'n bruidskamer is dit onromanties. Daar is geen stoele nie, ek moes op die bed sit om te eet. Nee, dit het gereën by die vensters. Die gordyne was nat.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Wegbreek uit die stad. Ons het ons kuiertjie by Bloekomsrus Guest House geniet. Die plaashuis was toegerus met alles wat ons benodig het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter F
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Apr 2023

Farmhouse stay on working farm. A little isolated. We stayed in the old farmhouse. 5 bedrooms all with their own bathrooms. Fridge, stove, and microwave are all available/working. No Wi-Fi. Water pressure drops during loadshedding (booster pump stops). No TV or radio is available. The signage in the place needs to be upgraded. We weren't certain that we were at the right place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Gillian J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Lekker rustige kuier saam met vriende. Ons het ons kuier by Bloekomsrus baie geniet! Daar was baie privaatheid en genoeg spasie vir groter groepe. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rouvier
Bloekomsrus Guest House
Hi Gillian Ek is so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie vir die mooi resensie. Geniet die Feestyd. Groete Rouvier

Surita H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Peaceful and tranquil. We stayed over after my daughter's wedding. Everything required for self-catering accommodation was available. They made special arrangements for us to book in early and leave later the Sunday.I would definitely recommend Bloemkomsrus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rouvier
Bloekomsrus Guest House
Hi Surita, Thank you so much for the lovely review! Kind regards, Rouvier

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Rouvier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilcairn-plaas, R45, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZTI5YTdkLWUyYTQtNDY3Yi05NjQyLWU2NDQxMWY3OWFjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 Kilcairn Farm R45 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.424241 18.984492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang