Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloekomsrus Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Rouvier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 19 resensies vir Bloekomsrus Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Le Roux F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux F

Uitstekend.

Dit was fantasties, baie mooi, skoon en netjies. Ons sal weer gaan kuier.

Joanche D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanche D

Opwindend. Rustig. Spesiaal.

Was verskriklik lekker. Lekker gekuier saam vriende, great vir 'n groot groep mense. Vreeslik lekker gebly.

Eloise N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise N

Baie rustige lekker kuier!

Dit was 'n baie lekker kuier gewees.

Linsa B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Linsa B

Baie basies, maar het baie potensiaal.

Die akkommodasie is baie basies en was nie heeltemal gereed met ons aankoms nie. Die kamers was wel gereed. Daar is geen bad vir klein kindertjies nie - slegs storte.

Adreana H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Adreana H

Vir 'n bruidskamer is dit onromanties. Daar is geen stoele nie, ek moes op die bed sit om te eet.

Nee, dit het gereën by die vensters. Die gordyne was nat.

Christelle G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Wegbreek uit die stad.

Ons het ons kuiertjie by Bloekomsrus Guest House geniet. Die plaashuis was toegerus met alles wat ons benodig het.

Peter F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Peter F

Farmhouse stay on working farm. A little isolated.

We stayed in the old farmhouse. 5 bedrooms all with their own bathrooms. Fridge, stove, and microwave are all available/working. No Wi-Fi. Water pressure drops during loadshedding (booster pump stops). No TV or radio is available. The signage in the place needs to be upgraded. We weren't certain that we were at the right place.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gillian J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian J

Lekker rustige kuier saam met vriende.

Ons het ons kuier by Bloekomsrus baie geniet! Daar was baie privaatheid en genoeg spasie vir groter groepe. Sal beslis weer bespreek.

Bloekomsrus Guest House se terugvoer

Hi Gillian
Ek is so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie vir die mooi resensie.
Geniet die Feestyd.
Groete
Rouvier

Bloekomsrus Guest House
Surita H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita H

Peaceful and tranquil.

We stayed over after my daughter's wedding. Everything required for self-catering accommodation was available. They made special arrangements for us to book in early and leave later the Sunday.I would definitely recommend Bloemkomsrus.

Bloekomsrus Guest House se terugvoer

Hi Surita,

Thank you so much for the lovely review!

Kind regards,

Rouvier

Bloekomsrus Guest House
Melani P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani P

Rustige wegbreek.

Pragtige ruim huis met al die geriewe wat mens nodig het. Pragtige tuin en 'n paar treë weg kyk mens uit op 'n wingerd. Dit was fantasties.

Bloekomsrus Guest House se terugvoer

More Melani,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het die naweek by ons geniet.

Groete,
Rouvier

Bloekomsrus Guest House
Marie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marie C

Was gemaklik, maar kon beter.

1. Eienaar het geen kontak met die gaste nie. 2. 'n Plek vir 12 volwassenes kan nie slegs 'n handrooster hê nie; braaigeriewe onvoldoende;. 3. Nie na behore toegerus met betrekking tot kombuisware nie;. 4. Verskriklik baie wurms - die plek moet met 'n gifmiddel uitgespuit word (fumigation needed).

Bloekomsrus Guest House se terugvoer

Hi Marie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Die eienaar, Alexander, was Saterdagoggend daar en het heerlik met julle gesels en gevra of alles reg is. Faith, die vroutjie wat julle ontvang het, bestuur die verblyf vir ons aangesien ons nie op daardie plaas woon nie.
Jammer oor die braairooster, ons het gewoonlik meer as een, ek sal opvolg waar dit gebere is.
Ek is nie seker watter kombuisware nog kort nie? Dit is 'n ten volle toegeruste kombuis, genoeg vir 12 mense in die hoof huis. Die cottage met die klein kombuis het ook ekstra breekware. Ek sal wel weer alles tel en opvolg oor die tekort.
Ons gebruik gereeld Doom Fogger in die akkommodasie en spuit ook om die geboue, want daar is maar goggatjies op 'n plaas. Die reenwurms maak hulle verskyning met die koeler weer, dit gebeur maar by ons ook. Hulle is gelukkig heeltemal skadeloos, maar kan irriterend wees! Ons sal seker maak om meer gereeld in die koeler maande daar te spuit.
Ek hoop jy het darem jou verjaarsdag geniet.
Vriendelike groete,
Rouvier

Bloekomsrus Guest House
Larissa V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa V

Rustig.

As jy van 'n plaaswegbreek hou en nie ver uit die stad nie, is dit die plek. Faith was baie oulik en seker maak als is 100. Rouvier baie dankie, ons het dit vreeslik geniet.

Sarah D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D

We had a great weekend and really enjoyed staying at Bloekomrus!

The house was very nice and tidy. The garden was amazing and very spacious so ideal on a warm day! Few "negative" points would be that the fridge is a bit small for big groups and the kitchen was missing a few items (proper cutting knives, scissors, can opener) but other than that, everything was great!

Johann S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Was a great stay. Nice and quiet location.

Was lovely and quiet to stay at Bloekomsrus. The place has so much potential. The rooms where we stayed was clean, however I can recommend some slight maintenance (open space at the bottom of the doors and toilets didn't fill up with water after the first flush). Overall I can recommend it to anyone.

Elzette P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elzette P

Plaasstilte.

Die blyplek was voldoende en goed ingerig. Alhoewel ons eerste indruk was nie baie goed nie, want die persoon wat ons moes ontvang was nie daar nie en dit is redelik in die middel van nêrens, so mens verwag darem om welkom gemaak te word. Dit is goed geleë naby Riebeek-Kasteel en een van die meer bekostigbare plekke daarrond. Die huis self is basies, en wat mens kan verwag van ‘n plaashuis. Ons het vroeg uitgecheck en Rouvier was baie tegemoetkomend om vir ons ‘n gedeelte van ons geld terug te betaal. Ons sien dit raak en waardeer dit.

Nicoline S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nicoline S

Teleurstellend.

Geen personeellid was op die perseel om ons te ontvang nie. Die eenheid se vloere was vuil. Kakkerlakke het op vloer rondgehardloop. Lugversorger in kamer was buite werking. Daar was 'n sny in die bad en dit was grillerig vuil. Matte voor die bed en die bad was vuil. Bedlampies kon nie gebruik word nie a.g.v. van bedkopstuk wat druk teen die muurprop. Ek het die volgende oggend die bestuurder in kennis gestel van ons griewe, toe is ons geskuif na 'n ander kamer in die hoofhuis. Dit was 'n verbetering, behalwe vir die vuil badkamermatjie voor die stort. Ek het 'n handdoek uit een van die ander badkamers gehaal en op die matjie gegooi. Die bestuurder het ons ook kwytgeskel van die res van die bedrag weens die swak toestand van die witterbroodsuite.

Jannie F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie F

Heerlik en skoon.

Verblyf was netjies en skoon, baie lekker onder die bome.

Bloekomsrus Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning en komplimente.

Groete,

Rouvier

Bloekomsrus Guest House
Jacqui B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui B

Net daar oornag.

Skoon, netjies, voldoende vir een aand se oornag. Nie ingerig vir braai of regtig kos maak nie en 'n TV sal 'n welkome bydra wees. Dit is wel die bruidskamer maar dit sou nogal lekker gewees het. Verder heerlik stil, baie geniet.

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilcairn-plaas, R45, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZTI5YTdkLWUyYTQtNDY3Yi05NjQyLWU2NDQxMWY3OWFjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 Kilcairn Farm R45 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.424241 18.984492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang