Bloekomsrus
Beskrywing
Hierdie ateljee-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank wat ideaal is vir kinders. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, stoof, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Ander geriewe in die eenheid sluit WiFi, lugversorging en braaigeriewe in, asook 'n stoep waar gaste hul oggendkoffie kan geniet. Daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crousstraat 10, Senekal, 9600, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang