Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloem Hart Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Ebenhezer M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

It was good except the shower nozzle. The shower nozzle was not inspected when we arrived it was leaking water on to the wall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
1 nag
4.8
Apr 2023

Efficient, clean, value for money! I'll be back. One of the best stays Ive had in Bloem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zilla S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Netjies en ruim. Baie oulike geriewe. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerine D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie goed. Was mooi skoon en ek en my klein dogtertjie het heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellaine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie goed ontvang en onmiddelik tuis laat voel. Plek was skoon en netjies en ons het baie aandag gekry vanaf die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Bloem Hart Gastehuis
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.

Lindy M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2022

Clean and very comfortable. Our stay was very comfortable and very clean. I would recommend Bloem Hart Gastehuis

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sunell B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Alles wat nodig is in 'n lekker kamer. Baie lekker geslaap. Goeie kwaliteit linne met die lekkerste sagte handdoeke. Plek is presies wat nodig is na 'n lang dag op die pad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Sal definitief weer by Bloem Hart Gastehuis bespreek. Baie goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marx S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Die area is stil en goed geleë. Die gasvrou is hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice H
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2021

Perfek vir ons! 'n Pragtige, skoon kamer met 'n volledige ingerigte badkamer vir 'n persoon in 'n rolstoel. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schnehage-singel 34, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5INpYaHl8TEznCurs4r8R1mFfgiai5DhAscL4zTC52mOdovXuI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 34 Schnehage Cresent Fichardt Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.150300177616 26.174382623348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang