Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloemendal Guest Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Astrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Bloemendal Guest Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
André N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N

Huis weg van die huis af!

Uitstekend, privaat, baie ruim en elke gerief waaraan jy kan dink. Volledig toegeruste kombuis met 'n baie goeie braaiplek maak etenstyd moeitevry. Slaapplek en badkamers is fantasties, en of jy in die familiekamer op die stoep wil kuier, beide is lekker. Stil straat.

Bloemendal Guest Cottage se terugvoer

Thank you, André, for the lovely review. Hope to accommodate you again in the future.

Bloemendal Guest Cottage
Liana B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana B

Quiet breakaway with much to do.

The cottage is well situated and very well equipped. It has enough space and the stoep is beautiful. We had a great time and I will recommend this cottage if you need a home away from home weekend.

Glenn D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn D

Onverwagste oase.

Ek was aangenaam verras.

Natalie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Exceptional facility, private, spacious, comfortable. Every possible need and want covered. 100% at home.

It felt as though we were at home, just in someone else's home! Beyond fully equipped and kitted out. Private quiet space inside and outside, large covered outside braai and dining area, private garden, pretty splash pool, off street parking. You can cook up a storm or pop down the country avenues for an exceptional meal.

Bloemendal Guest Cottage se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Natalie. I'd love to welcome you again to Bloemendal.

Bloemendal Guest Cottage
Ursula G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula G

Peaceful and quiet.

We love the sounds of birds in the morning and enjoyed the quiet time, fresh air and watching the stars at night.

Imelda A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda A

Ongelooflike rustige atmosfeer.

Sal definitief weer gaan en kan dit sterk aanbeveel. Tuin is mooi, swembadjie (splash pool) was heerlik. Huis is baie, baie netjies en "home away from home" gevoel.

Bloemendal Guest Cottage se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Imelda. Hope to see you again soon. Regards, Astrid.

Bloemendal Guest Cottage
Amanda E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Sal enige dag weer daar bly.

Baie gerieflike huis. Goed toegerus. Min wat mens die volle DSTV pakket kry en Netflix! Baie skoon, dankie Astrid.

Bloemendal Guest Cottage se terugvoer

Thank you for your lovely review. We'd like to welcome you back soon.

Bloemendal Guest Cottage
Jacques V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Kan dit definitief vir almal aanbeveel.

Alles van verblyf was wat ons verwag het. Kaggel is definitief 'n wenner vir die koue winters.

Nola D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nola D

Wat 'n wonderlike plek om oor te bly! Fantasties verby!

Baie dankie vir die ongelooflike gasvryheid! Dit was werklik 'n fantastiese plek en perfek toegerus. Ek sal dit ten sterkste aanbeveel!

Louis B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Uitstekende verblyf met alles en nog wat om 'n ongelooflike tyd in die mooiste Riebeeck Kasteel onvergeetlik te maak.

Baie dankie vir die beste tyd en verblyf aan Clare en LekkeSlaap.

Bloemendal Guest Cottage se terugvoer

Thanks so very much for the wonderful review. Pleased you enjoyed your time in Riebeek Kasteel; please come again.

Regards, Astrid owner and manager.
(PS. Clare no longer runs Bloemendal. )

Bloemendal Guest Cottage
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66c97d617ef568d342a9b406d0e67505b11e973fbea993c254cc6f6d9b22f6c1172ffabffadc2d4973ee9157cbd3705b91c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 19 Bloem Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383669143429 18.903995901346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang