Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloemenzee Boutique B&B

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rygerstraat 34, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bloemenzee Boutique B&B is 'n stylvolle B&B tussen die Hottentots-Holland-berge en die Atlantiese Oseaan in Gordonsbaai. Die gastehuis het 2 swembaddens buite en 'n sonterras.

Verblyf by Bloemenzee Boutique B&B beskik oor 7 unieke kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en van die kamers het 'n see-uitsig. Elke kamer het ook lugversorging, 'n sitarea, lessenaar en 'n koffiemasjien.

Ontbyt is ingesluit en die buffet word in die eetkamer voorgesit. 'n Heerlike driegangmaaltyd kan gereël word. Die gastehuis het ook 'n kuiersitkamer, 'n swembad en parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lidwien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rygerstraat 34, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bloemenzee Boutique B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rygerstraat 34, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7495833ddb4eb7f3c420ffe875b6365c1f38aa37f0e5feeffe40b7182e412771743946a7ca1a580559ee0c48466f42e44cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 34 Ryger Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1568306 18.8770972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang