Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloemhof Karoo

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carolina H
1 nag
4.6
Des 2024

Weg van al die stadsgeraas, vriendelike mense, 'n warm welkom en baie lekker kos. Baie lekker! Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Philip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Very peaceful and tranquil. Thank you for upgrading us to the Oxwagon Room. It was lovely, very spacious and we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Uitstekend. Lieflike rusplek langs die pad. Twee nagte kan aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2021

Truly enjoyed our short stay Bloemhof Karoo. Staff extremely friendly/courteous. No issues with pets and we were lucky to experience a thunderstorm during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julia B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2021

We did an overnight stay on our way back to JHB from the coast. We felt the property was dated, in need of maintenance and cleaning, and the food was very disappointing. The location is exactly halfway between Cape Town and Johannesburg and very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anna N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Baie goed! Die diens en kos was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Jy mis iets baie spesiaal as jy nie hier oorbly nie! Dit was regtig vir ons 'n groot "wow" gewees! 'n Tweede aand sou eintlik beter gewees het. Ek sou regtig meer tyd op die plaas wou spandeer. Een aand is nie genoeg nie. Vandat ons van die N1 afgedraai tot ons vertrek die volgende oggend was net eenvoudig puik. Die atmosfeer, gasvryheid, kos (te veel geëet), kamer en badkamer en sommer die hele huis was regtig 'n goeie ondervinding plus die kort wildrit. Ons was verder bederf met die aankoms van die eienaar op die plaas. Die personeel is baie goed en laat jou baie tuis en ontspanne voel. Ons sal regtig weer soontoe gaan maar definitief vir 'n minimum van twee dae. Die landskap is prentjiemooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue C
1 nag
5.0
Sep 2019

Elegantly furnished and comfortable, restful and nurturing overnight stop on farm very close to N1, delicious food, attentive staff, warm hospitality, will visit again. This elegantly furnished and very comfortable guest house, on a farm formerly owned by Chris Barnard, and conveniently situated a few km off the N1, about 25 km south of Richmond, provided a most restful and nurturing overnight stop on a long journey through the Karoo. The staff were exceptionally welcoming, and paid great attention to detail ensuring that guests were made comfortable. When I arrived, shortly after dark, a vehicle was sent to meet me to see me safely to the homestead. Inside there was an open fire in the lounge, and duty manager Martha and her team had cooked a delicious 3-course dinner. Breakfast was equally tasty. There is an interesting library of books about the Karoo, the Boer War, and much more which owner Jenny has collected over the past 20 years. If you have time, you could sit and read these quietly on the well-furnished wrap-around stoep, while drinking an extra cup of coffee. I enjoyed the visit to Bloemhof Karoo so much I did not want to leave! Thanks to Jenny, Martha, Steven and team for their hospitality and care. I hope to be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag
5.0
Des 2018

Ek het baie lekker daar gekuier. Die gasvryheid kry jy nêrens en die rustigheid is so anders. Ek het baie rustig geword daar. Dit is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N1, 25 km suid van Richmond, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de43960082152993271d607cb5401f8fb546f44099adf1bba0645e468cd1477aa4e63900df5f40ddb0858ba9479c1b97a69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Off the N1 25 km south of Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -31.537100008934 23.681730899387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang