Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombos 10

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Doney H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Wens net ons kon langer bly, maar sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angus G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Relaxing. The accommodation was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amore P
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly, dankie. Ons het heerlik gebly, baie dankie. Behalwe vir die een badkamer se toilet sitplek wat stukkend was, en daar was geen toiletpapier toe ons daar aankom nie. Ons was nie vooraf ingelig om eie toiletpapier saam te vat nie. Ons kon ook nie die TV aanskakel nie. Verder het ons baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Heerlike sonnige wintersdae. Goed toegerus met lekker braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Aneka D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Aug 2024

Very nice. It was very nice and will vir seker go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Aug 2024

Goor, nie weer nie. Goeie môre, ons was vir 3 dae 23 - 25 Aug in Blombos 10. Die plek is nie op standaard nie, die breekgoed was vuil, glase en koffiebekers was gekraak en gechip, die TV het elke 20 min afgegaan omdat ons moes stream, en die stort het buite gesit onder afdak, ens. Dit was 'n groot teleurstelling en sal dit nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8372672568fcf51fdc04bafe246652d72e9685cc35acf857a628b31463862717eb8c0e6933aa9af6a4d85c5a963369250d8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 35 Erica Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.357288058318 21.409230826984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang