Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombos 10

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Blombos 10
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Doney H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doney H

Baie lekker.

Wens net ons kon langer bly, maar sal beslis weer gaan.

Angus G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus G

Relaxing.

The accommodation was great.

Sandra V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Aangenaam verras!

Baie oulike plek. Heerlik gebly. Sal beslis weer daar oorslaap.

Amore P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore P

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Ons het heerlik gebly, baie dankie. Behalwe vir die een badkamer se toilet sitplek wat stukkend was, en daar was geen toiletpapier toe ons daar aankom nie. Ons was nie vooraf ingelig om eie toiletpapier saam te vat nie. Ons kon ook nie die TV aanskakel nie. Verder het ons baie lekker gebly. Dankie.

Marina B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Heerlike sonnige wintersdae.

Goed toegerus met lekker braaiplek.

Aneka D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aneka D

Very nice.

It was very nice and will vir seker go there again.

Venessa D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Venessa D

Oulik, maar kan definitief verbeter.

Plek was soort van 'ok'. Nie baie skoon agter die beddens nie. Lampie was gebroke. Die twee punt plugs vir die lampe was met insulation tape toegedraai, so nie veilig as jy dit in die extension druk nie. Daar was geen suiker, koffie of tee nie. Die TV remotes het nie gewerk nie. Geen DSTV soos adverteer nie. Daar was nie duidelike aanduiding van waar die derde kamer en badkamer was nie. Ons moes dit maar self soek. As hulle meer detail gee aan dit, sal dit 'n baie lekker plekkie wees.

Johan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V

Goor, nie weer nie.

Goeie môre, ons was vir 3 dae 23 - 25 Aug in Blombos 10. Die plek is nie op standaard nie, die breekgoed was vuil, glase en koffiebekers was gekraak en gechip, die TV het elke 20 min afgegaan omdat ons moes stream, en die stort het buite gesit onder afdak, ens. Dit was 'n groot teleurstelling en sal dit nie aanbeveel nie.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8372672568fcf51fdc04bafe246652d72e9685cc35acf857a628b31463862717eb8c0e6933aa9af6a4d85c5a963369250d8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 35 Erica Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.357288058318 21.409230826984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang