Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombos 20 Self-catering unit

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Tanja L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige eenheid! Pragtige eenheid met 'n asemrowende uitsig. Dit was ons tweede kuier by Blombos 20 en ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Perfect location for our stay. This was exactly what we needed as we were travelling with our adult daughter. Very quiet and deal location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome blyplek met die beste uitsig in Stilbaai. Ek sal Blombos definitief aanbeveel vir 'n klein gesin, 'n baie gerieflike plek met al die geriewe wat 'n vakansieganger benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamarin V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

OK. One suggestion / critique: The window by the shower/bath needs either blind, or must be blocked off as privacy consideration. People walking past can see you when showering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianna M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Dit was baie rustig en stil, net wat ons nodig gehad het. Blombos stel ek voor vir 'n gesin wat in die gewoel bly om 'n bietjie te gaan ontspan en relax.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Heerlike, rustige naweek met 'n pragtige uitsig. Ons het 'n heerlike en rustige naweek gehad. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin wat buite die gewoel van Stilbaai wil bly, maar nog steeds nie te ver van die see en rivier wil wees nie. Die woonstel was goed en mooi ingerig. Ons het baie lekker gebly en ons sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie Sanet vir julle pragtige, huislike en lekker wooneenheid. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2022

Dit is 'n aangename plek en die ligging is goed. Gedurende loadshedding was daar geen beligting beskikbaar nie en ons was onbewus dat dit nie beskikbaar is nie. Die winkels sluit ook ontsettend vroeg so dit sal gaaf wees indien ons ook daarvan bewus was. Een winkel wat ten minste meer kruideniersware beskikbaar het. Ons was ook nie bewus van enige WiFi nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Twanette S
Lang verblyf
3.4
Des 2022

Goeie ligging met 'n pragtige uitsig. Met aankoms was die plekkie vuil gewees en moes ons self eers skoongemaak het. Die ekstra badkamer aan die buitekant was glad nie gebruik nie omdat dit te vuil was. Dit was onder die eienaar se aandag gebring maar niks was daaraan gedoen nie. Slegs een stel beddegoed was beskikbaar, sonder 'n wasmasjien was dit 'n probleem gewees.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elmari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Uitsig en stoep uit die hemel. Ons het heerlik gebly en ontspan. Alles is daar en kon met gerief die langnaweek daar deurbring. Ek weet spasie is 'n probleem sou graag meer van die kaste gebruik wou maak. Maar ons verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Blombos 20 Self-catering unit
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sal werk maak daarvan om meer spasie in die kaste aan gaste beskikbaar te stel. Ons hoop dat ons in die toekoms weer vir u tot diens kan wees. Vriendelike groete Sanet Viljoen

Ruan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2021

Beautiful view and quiet environment. Enjoyed our stay and will definitely revisit this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4185250b6ac80419e5e60dfa853a3df2a4fe6cb29799ea0ccddd09ec116af65903fe2b4d310e2f1ec04ccefc11b0a1f5b24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Erica Drive Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.357533165573 21.4093708992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang