Blombos 20 Self-catering unit
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Tanja L - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige eenheid!
Andrew M - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect location for our stay.
Tiaan K - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome blyplek met die beste uitsig in Stilbaai.
Tamarin V - Feb 2023
Algehele gradering
OK.
Lianna M - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig en stil, net wat ons nodig gehad het.
Annelie S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweek met 'n pragtige uitsig.
Noleen B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit is 'n aangename plek en die ligging is goed.
Twanette S - Des 2022
Algehele gradering
Goeie ligging met 'n pragtige uitsig.
Elmari P - Apr 2021
Algehele gradering
Uitsig en stoep uit die hemel.
Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sal werk maak daarvan om meer spasie in die kaste aan gaste beskikbaar te stel. Ons hoop dat ons in die toekoms weer vir u tot diens kan wees.
Vriendelike groete
Sanet Viljoen
Ruan M - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful view and quiet environment.
Jeanne K - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging en goeie, bekostigbare, vakansie-akkommodasie.
Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Die nuwe eienaar sal julle graag terug verwelkom.
Lize L - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende uitsig, maar plek self was teleurstellend.
Lees meerMelissa V - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal geleë.
Bernabe S - Jun 2018
Algehele gradering
Mooi uitsigte in gemaklike woonstel met alles wat jy nodig het.
Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike, positiewe kommentaar. So bly dat jul lekker gekuier het in die winter, kom gerus weer in die somer.
Groetnis, Bettie
Celeste A - Des 2017
Algehele gradering
Was wonderlik.
Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer
So bly dat jul dit geniet het by Blombos 20. Kom gerus weer. Dankie vir die goeie "punte".
Groetnis,
Bettie
Crystal P - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was rustig, netjies en ons was veilig.
Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer
Dit is baie vriendelik van julle om 'n positiewe verslag te skryf.
Jul is baie welkom om weer daar te kuier.
Elize N - Mei 2017
Algehele gradering
Plek is goed geleë, baie mooi uitsig oor die rivier en see.
Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer
Ons is baie bly dat jul lekker daar kon kuier!
Dankie vir jul gunstige kommentaar!
Jeanne K - Des 2016
Algehele gradering
Het vantevore al van Blombos gebruik gemaak en sal weer terugkom.
Lees meerBlombos 20 Self-catering unit se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons woon in Kroonstad, dit kos heelwat organisasie om die plekkie in stand te hou!
Jul is baie welkom om weer te gaan kuier!
Morne D - Sep 2016
Algehele gradering
Beddegoed was vuil.
Blombos 20 Self-catering unit se terugvoer
Die beddegoed was gewas en gestryk, jammer oor die vlekkie wat die agent nie kon uitkry nie.
Ek het jul tegemoet gekom, jul het net vir een nag betaal.
Ethienne B - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was lekker, alles was beskikbaar!
Cornelia C - Mrt 2015
Algehele gradering
Ongelukkig is die kombuis en badkamer baie oud.
Nelleke P - Okt 2014
Algehele gradering
ONVERGEETLIK!
Dougie E - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker en alles op sy plek.
Bertus V - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker, die buitestort was nogal primitief en die ligte in die sitkamer en badkamer het nie gewerk nie.
Gerda S - Aug 2013
Algehele gradering
'n Belewenis. Sal in die toekoms weer van julle gasvryheid gebruik maak. Uitsig wow!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-rylaan, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang