Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombos Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Radia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons kuier was asemrowend. Daar is nie woorde vir ons super amazing naweek nie, gasvryheid was tops, en die plek was baie, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenie
Blombos Selfsorg
Baie dankie, Radia. Julle was modelgaste. Baie dankie vir die mooi boodskap. Ook dankie dat julle ons plek so skoon gelos het. Hoop om julle weer een dag te sien. Beste groete, Pieter en Lenie.

Jacques C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Groot lekkerte. Ons het die gasvryheid, pragtige uitsig, en gerieflike moderne verblyf vreeslik geniet. Was ook lekker om ons honde kinners te kon saamneem, hierdie is beslis een van die beter selfsorg eenhede in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Thoroughly enjoyable! Lovely, modern and clean. Beautiful setting!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Channe S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld! Ons het so lekker gekuier. Die kinders kon veilig buite speel en het die slaapbank voor die TV baie geniet. Alles was skoon en netjies en alles is daar wat jy nodig het. Baie dankie vir ons sjokolade, beskuit en melk bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker verblyf met asemrowende uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon en lekker ruim gewees. Die woonstel is goed toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig hê vir selfsorg. Die oom en tannie was heeltyd beskikbaar. Die omgewing is pragtig en die uitsig asemrowend. Dit is definitief verblyf wat ons kan aanbeveel. Die eenheid is naby aan die berg geleë en vandaar 'n pragtige uitsig oor die dorp en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Comfortable, peaceful and welcoming. My mum and I had the loveliest stay and we were so impressed with the accommodations and hosts. We had more than we needed for comfort and the location was beyond beautiful and peaceful. Lenie and Pieter were warm and welcoming, and ensured all our needs were met. I will certainly be visiting again and would recommend the accommodation to anyone looking for a place to stay in the area without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful just what I needed. The stay was amazing will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Peaceful stay! The unit was lovely and very neat & clean, with personal touches like milk, rusks, water and baby soap for our little girl. The hosts are very friendly and were very accommodating. The view was magnificent and so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellissa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Asemrowend. Dit is rustig en jy kan lekker ontspan. Die gashere is tops. Dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenie
Blombos Selfsorg
Dankie Melissa, julle was great gaste!

Chevonne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustig, asemrowende uitsig, gerieflik, huislike atmosfeer. Die oom en tannie was baie vriendelik en behulpsaam, altyd daar as jy ietsie nodig het of wil weet van die area. Plek was baie netjies en skoon en daar was alles wat jy kon nodig hê om gerieflik te bly. Sal enige tyd terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a47ffe5035837d2ad56b2c746a099ee9de00d950353e34f6e66c43017c73698cbf43a2af1cd93029e74d27bdf8b8067c86d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 Erf 5431 44 Disa Sirkel 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.35477151249 18.890007114019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang