Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombos Selfsorg

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blombos Selfsorg is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die skilderagtige kusdorpie Bettysbaai. Hierdie knus toevlugsoord is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitarea.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-woonstel het 'n gemaklike stoel en 'n TV.

Buite is daar 'n stoep met 'n sitarea waar gaste agteroor kan sit, ontspan en 'n vleisie op die rooster kan gaarmaak. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bettysbaai en sy omgewing bied 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede om te besoek en sluit die Stoneypoint-pikkewynkolonie, Harold Porter Botaniese Tuin, pragtige strande, staproetes, winkels en restaurante in. Buitelug-entoesiaste kan gaan draf, fietsry, visvang en watersport beoefen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Radia C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was asemrowend. Daar is nie woorde vir ons super amazing naweek nie, gasvryheid was tops, en die plek was baie, baie netjies en skoon.
Aug 2024
Jacques C
Saam met lewensmaat
5.0
Groot lekkerte. Ons het die gasvryheid, pragtige uitsig, en gerieflike moderne verblyf vreeslik geniet. Was ook lekker om ons honde kinners te kon saa...
Sien meer
Jun 2024
Steve S
Saam met lewensmaat
5.0
Thoroughly enjoyable! Lovely, modern and clean. Beautiful setting!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Channe S
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld! Ons het so lekker gekuier. Die kinders kon veilig buite speel en het die slaapbank voor die TV baie geniet. Alles was skoon en netjie...
Sien meer
Mrt 2024
Annemie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker verblyf met asemrowende uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon en lekker ruim gewees. Die woonstel is goed toegerus met ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blombos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a47ffe5035837d2ad56b2c746a099ee9de00d950353e34f6e66c43017c73698cbf43a2af1cd93029e74d27bdf8b8067c86d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 Erf 5431 44 Disa Sirkel 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.35477151249 18.890007114019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang