Blombos Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ericarylaan 33, Blombos Eenheid 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Blombos Selfsorg is 'n lieflike vakansiehuis in Stilbaai en bied 'n ontspanne vakansiewegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende. Gaste kan die uitsigte oor die Goukou-rivier en die verre see vanaf hul houtdek ten volle bewonder terwyl hulle braai.
Hierdie akkommodasie het 'n omskakelaar om te ondersteun tydens kragonderbrekings soos beurtkrag.
Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer op die boonste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer op die boonste verdieping 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad, sowel as 'n buitestort. Op die onderste verdieping is daar nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders, asook 'n en suite-stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, ysmasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. 'n Volledige verskeidenheid DStv-kanale is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Op die houtdek is daar 'n ingeboude braai. Gaste word veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig met addisionele parkeerplek aangebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ericarylaan 33, Blombos Eenheid 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Blombos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ericarylaan 33, Blombos Eenheid 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang