Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombos Selfsorg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ericarylaan 33, Blombos Eenheid 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blombos Selfsorg is 'n lieflike vakansiehuis in Stilbaai en bied 'n rustige wegbreekplek aan 'n gesin of groep vriende. Gaste kan die uitsig oor die Goukourivier en die see in die verte van die houtdek af geniet terwyl hulle braai.

Hierdie huis het 'n omsetter wat krag tydens beurtkrag voorsien. Daar is ook WiFi .

Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer bo het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer bo het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, en 'n buitestort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ysmasjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die volle DStv-pakket is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n ingeboude braai op die houtdek, asook 'n Weber-braai. Gaste het toegang tot gratis, veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 5 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ericarylaan 33, Blombos Eenheid 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blombos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ericarylaan 33, Blombos Eenheid 6, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdcc33937b7e3d1e3d95d2593065cd4c45158e8c1d0193d60c0918efbef73bae49bdff633272ffa33effab29a35b2c86667d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 33 Erica Drive Blombos Unit 6 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.35733844192 21.409000348935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang