Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombosch Game Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Nadina C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantastiese ervaring! Net jammer van die dubbeltjies. Vreeslik lekker! Outentiek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindiswa D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Peaceful. Oh, the place is beautiful and peaceful. I have lived my farm housewife dream this weekend. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Net die breek wat 'n gesin nodig het! Absoluut amazing verblyf. Wonderlike kliëntediens. Almal is so gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Loved the old farmhouse design. It was peaceful with the animals around. Lovely place, very peaceful when the sun goes down. Loved the indoor braai area that protected us from strong winds. The outdoor splash pool was a hit as it was hot during the day. The gas geyser tends to disengage quite easily, especially when it is quite windy outside. If you are familiar with gas geysers, it should not cause too much frustration. Found some oil lamps in the enclosed braai area, but they did not have oil in them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Lekke gekuier. Die algehele ervaring was baie goed en ons het lekker gekuier. Enigste ding was net daar was slegs 'n bad, en nie 'n opsie vir stort nie. As dit enigsins moontlik is om 'n stort ook te installeer, sal dit baie beter maak vir gaste wat soms sukkel om uit die bad uit te kom. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janetta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, vry, alles wat ek nodig gehad het. Dit is 'n diamond in the rough. En kan nie glo dis so min in die Kaap nie. Sal volgende keer ook saam met die West Coast horse trail boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker! Baie lekker! Die grondpad was 'n bietjie rof vir klein karretjie as dit reën en nat is. Mooi toegeboude stoep wat onlangs gedoen is, help met die wind as jy 'n vuurtjie aan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Nice venue to break away. Good location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rus vir jou siel. Dit was vir my dogter, sy het alleen daar gebly en elke oomblik daarvan geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Prentjie mooi. Rustigste plek ooit, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Esri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 140

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombosch Plaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3183bc60a092aa5662f3d1af2f5f6b2d44380657bc8a6d5ada4f5172d38c604f49076c6b3811f49ee58ac7d04a1b5d26309f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Blombosch Farm Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.304382769879 18.184579540976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang