Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlomHuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Santi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir BlomHuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Armand V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Lekker en rustig.

Lieflike plekkie, moeite werd om weer daar oor te slaap.

Ilze V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Clean, comfortable and perfect for overnight stays.

We had a good stay, everything was clean, working and very comfortable.

Aleta F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aleta F

Puik diens, verblyf en waarde vir geld.

Puik! Diens en waarde is uitstekend.

Sandra M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Baie netjies.

Baie lekker geslaap en badkamer baie netjies.

Gerhard H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Sal weer bespreking maak.

Baie lekker gewees. Sal weer besoek aflê.

Jacques S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Baie lekker rustig. Baie netjiese kamer.

Dame het die kamer mooi gemaak vir ons anniversary sonder enige koste. Sy was baie behulpsaam om vervoer te reël vir die troupe wat ons bygewoon het.

Wilmar K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmar K

Mostly pleasant.

The place is lovely, tidy and well equipped. It was just noisy after 1am.

Allison D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison D

'n Pragtige kamer met al die nodige geriewe.

Die kamer is pragtig versier en dit was baie skoon. Daar was ook heerlike beskuit beskikbaar en dit was die ideale plekke vir een aand se oorslaap.

Karin-lee S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin-lee S

Perfek vir 'n vinnige oornag in Langebaan.

Blomhis is perfek as jy net vir 1 nag in Langebaan moet oorbly. Daar is geen kosmaak geriewe of kuier area nie. Baie netjies en skoon. Absoluut waarde vir geld gewees.

Anneke L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L

Pragtige smaakvolle gerieflike verblyf.

Beveel die plekkie definitief aan.

Annari C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari C

Plekkie was baie mooi en netjies in 'n lekker stil omgewing, sal beslis weer van die plekkie gebruikmaak.

Plekkie was baie mooi, sal weer van die plekkie gebruikmaak.

Lana-dee L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana-dee L

Hemel op aarde.

Ons het ons tyd so geniet daar. Alles wat jy nodig het en so rustig.

Annelize K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Heerlik, rustig, als wat jy nodig het vir oorslaap.

Kan moontlik net 'n tafeltjie kry vir werksdoeleindes en WiFi vir die kamer.

Pierre M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Ons kon heerlik ontspan en uitrus in 'n stil omgewing, na 'n lang dag se reis.

Die woonstel is skoon, netjies en stylvol teen 'n baie billike tarief. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Dit is in 'n stil omgewing en baie veilig.

Elmarie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

It was spectacular.

My partner and I was blown away by the hospitality and the accommodation was modern and so appealing.

BlomHuis se terugvoer

Thank you, really appreciate your kind words.

BlomHuis
Grizelda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grizelda S

Dit was nice.

Was opwindend om daar te kon wees. Het dit baie geniet.

Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie mooi plek.

Absoluut geen kontak met gasvrou behalwe met SMS. Die eenheid is basies op die straat met geen heining en jou kar staan op die sypaadjie.

Helene V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helene V

Baie gemaklik.

Netjies, vriendelike gasvrou.

Rienie A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie A

Baie gerus.

Ons kon baie rus. Baie stil area. Baie goed ontvang en personeel vinnig om te help.

Liezel D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Very comfortable accommodation

We stayed overnight in Langebaan and were very impressed with BlomHuis. It was very clean and comfortable. Would definitely book this again.

Adri E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E

Awesome.

Dis heerlik stil en net die regte wegbreek vir 'n mens.

Riana F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana F

Ruim en netjies.

Gasvry en baie akkommoderend.

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95e5d8794e93ba091c05127a2a5aea9357c2423ad132c58e7be231fe131dd2145d1ebc1e881f9d6198fb1009af3dacefbbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 2 Grand Slam Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.083277562168 18.046896158849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang