Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlomHuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

BlomHuis bied knus oornagverblyf aan 2 gaste in Langebaan.

Die oopplan-oornagkamer is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met internettoegang en toegang tot Netflix en Showmax. Gaste moet hul eie gebruikersnaam en wagwoord gebruik.

Let asb. dat daar geen kook- of braaigeriewe beskikbaar is nie.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig buite voor die kamer.

Langebaan bied aktiwiteite soos sweefski, vlieërplankry, kajakvaar, visvang, gholf, perdry en bergfietsry en gaste kan die Weskus Nasionale Park en Club Mykonos Casino besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chantel S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Het baie lekker gebly. Als wat jy nodig het in 1 plek.
Okt 2024
Armand V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en rustig. Lieflike plekkie, moeite werd om weer daar oor te slaap.
Mei 2024
Ilze V
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable and perfect for overnight stays. We had a good stay, everything was clean, working and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Aleta F
5.0
Puik diens, verblyf en waarde vir geld. Puik! Diens en waarde is uitstekend.
Feb 2024
Sandra M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Baie lekker geslaap en badkamer baie netjies.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Santi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlomHuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95e5d8794e93ba091c05127a2a5aea9357c2423ad132c58e7be231fe131dd2145d1ebc1e881f9d6198fb1009af3dacefbbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 2 Grand Slam Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.083277562168 18.046896158849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang