Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blommelot

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Appel V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker Bosveld kuier gewees. Ons het ongelooflik lekker gebly. Diens was goed. Hulle was almal baie hulpvaardig. Gaan vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n lekker vinnig oorslaap in 'n baie mooi omgewing, stil en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esbe
Blommelot
Baie dankie vir jou terugvoer, Dalene. Ons waardeer dit.

Nico C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie rustig en die moeite werd. Baie lekker gebly. Dankie vir die mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esbe
Blommelot
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Nico, ons waardeer dit.

Corlé G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Gemaklik en netjiese verblyf met vriendelike diens. Het 'n troue in die area bygewoon en heerlike oornag met ons gesin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esbe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Erfdeel 1, Blaauwbank Plaas, Blaauwbank, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b2d629d8e3dabd9ad7b50efc2752c368d428f7f6ff2bd5fa071cccab1c39156016bb0b19c015bdc284310ac0126348ae56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Portion 1, Blaauwbank Farm Blaauwbank 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-21:00 14:00 -25.514596476597 27.776848450813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang