Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blommenberg Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gideon V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Vriendelike en gasvrye bestuur. Baie gasvry met ontbyt bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Een rustig gelegen plaats. Goede verzorging. Vriendelijke gastvrouw. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Blommenberg gerieflik geleë, perseel en kamers netjies en skoon, puik diens ontvang. Baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese kamer en perseel. Vriendelike, hulpvaardige eienaars wat regstaan om met enigiets te help, en die verskeidenheid van keuses tydens ontbyt was vir ons die beste. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Verblyf was aangenaam. Uitstekende ontbyt, en vinnige internet. Die gastehuis is baie goed geleë vir besigheid of oornag vir reisigers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Piet S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Kamers is skoon, netjies en prakties. Alles wat jy nodig het is daar sonder om uitspattig te wees. Dis net jammer dat die TV net OpenView het. Kyk iemand nog daarna?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloudina N
1 nag
4.8
Des 2023

Gerieflik geleë, skoon en vriendelik ontvangs. Ek sal Blommenberg Guest House aanbeveel vir die detail wat ingesit is om die verblyf aangenaam te maak. Baie dankie vir die heerlike kospakkie wat vir my ingepak is, omdat ek vroeg moes vertrek en nie ontbyt by die gasthuis kon nuttig nie. Ek sal weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Dit was baie aangenaam. Die personeel was baie vriendelik en gasvry. Die ontbyt was heerlik. Alles was mooi en netjies voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Ons het die tydjie by Blommenberg baie geniet. Alles was baie netjies en skoon. Die diens was ook baie goed. Blommenberg is 'n puik gastehuis. Diens was uitstekend. Kamer was skoon en baie netjies. Die prys was egter baie hoog en nie bekostigbaar vir pensioenarisse nie. Dit was baie koud en ons beveel elektriese komberse aan. Die los bedmatjies is gevaarlik want dit skuif rond as jy daarop loop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Salmon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Gemaklike verblyf niks buitengewoon nie. Teleurstellend was dat daar nie vir beurtkrag voorsiening gemaak is nie. Heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francois M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Oornagstop op Clanwilliam. Blommenberg is 'n heerlike oornagplek of vir 'n langer kuier op die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nefie
Blommenberg Guest House
Baie dankie vir die positiewe feite wat jy raak gesien het, ons waardeer die kommentaar van ons gaste. Geseende tyd vir julle. Nefie en sy mense se groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nefie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 620
R 1 620 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 620
R 1 620 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc21937e0232ee68e256c594b7ba2eea14e83d59f2abe85bb620971d9b800a8c1c6cbddb30b8548e4b1f79d98f64415e4247?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 1 Graafwater Road Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.174443279319 18.886664807796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang