Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blommenberg Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blommenberg Guest House bied B&B- en selfsorg-verblyf in Clanwilliam in die noordelike Sederberg. Dié gastehuis is in die Goue Vallei van die OIifantsrivier en die Atlantiese oseaan us net 60 km wes en die Sederberg direk oos. Clanwilliam is 'n klein, bekoorlike en stil dorp wat omring is deur wingerde, sitrus-boorde en rooibos-lande.

Blommenberg Guest House is die ideale stopplek vir gaste wat die Sederberge en Weskus wil verken, sakereisigers, reisigers op pad na Namibië, hengelaars, boot-liefhebbers, voetslaners en voëlkykers.

Verblyf is beskikbaar in 2-Enkelbed- en Dubbelkamers, asook Gesinskamers en kamers wat geskik is vir selfsorg. Elke kamer is stil, veilig en ruim. Elke kamer het toegang tot WiFi, lugversorging, plafonwaaiers, elektriese komberse in die winter, 'n yskas met drankies en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar kan daagliks 'n heerlike ontbyt in die eetkamer geniet word. Die gashere hou daarvan om te kook en reël graag vooraf etes vir 6 of meer indien dit vooraf gereël is.

Gaste is welkom om van die buite- en onderdak-braaigeriewe, swembad en tuin gebruik te maak. 'n Wasgoeddiens kan ook gereël word. Parkeerplekke in die skaduwee word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Piet S
Saam met vriende
5.0
Kamers is skoon, netjies en prakties. Alles wat jy nodig het is daar sonder om uitspattig te wees. Dis net jammer dat die TV net OpenView het. Kyk iem...
Sien meer
Sep 2023
Gloudina N
4.8
Gerieflik geleë, skoon en vriendelik ontvangs. Ek sal Blommenberg Guest House aanbeveel vir die detail wat ingesit is om die verblyf aangenaam te maak...
Sien meer
Des 2023
Marianna S
4.6
Verblyf was aangenaam. Uitstekende ontbyt, en vinnige internet. Die gastehuis is baie goed geleë vir besigheid of oornag vir reisigers.
Mrt 2024
Hettie B
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was baie aangenaam. Die personeel was baie vriendelik en gasvry. Die ontbyt was heerlik. Alles was mooi en netjies voorberei.
Aug 2023
Isabel L
Saam met lewensmaat
4.4
Ons het die tydjie by Blommenberg baie geniet. Alles was baie netjies en skoon. Die diens was ook baie goed. Blommenberg is 'n puik gastehuis. Diens w...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nefie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blommenberg Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc21937e0232ee68e256c594b7ba2eea14e83d59f2abe85bb620971d9b800a8c1c6cbddb30b8548e4b1f79d98f64415e4247?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Graafwater Road Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.174443279319 18.886664807796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang