Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlomSeHuisie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gerhard M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Was 100% die moeite werd. Was very enjoyable and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie Visser-vermeulen V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlike huisie by die see. Hierdie huisie bied 'n heerlike, ontspanne omgewing by een van die mooiste strande aan die SA-kus om by te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
BlomSeHuisie
Beste Jackie, Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer!

Carina S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die lekkerste lekker kuier. Sal enige tyd weer in Blom se huis huur en op Witsand gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
BlomSeHuisie
Goeie middag Carina, Baie dankie vir die resensie, ons waardeer en sal jul graag weer in die toekoms as gaste ontvang!:)

Letitia L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Rustig, veilig en vriendelik. Baie netjies. Veilig en by die strand. En ons vierpootkind was ook welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
BlomSeHuisie
Beste Letitia, Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit, kom kuier gerus weer! groete, Dianne

Geraldine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ek gee Blomnse huisie 10/10. Dit was bo my verwagtinge hoe netjies die plek was, asook alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar gewees vir ons. Die eienaar, Jurie, het gereed gestaan om ons te help met enigiets. Die mikrogolf het opgepak en hy het moeite gedoen om onmiddelik 'n ander een aan ons te besorg, so daarvoor was ons baie dankbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
BlomSeHuisie
Goeiemiddag Geraldine Baie dankie vir die resensie, ons streef daarna om net die beste waarde vir geld te bied en dat ons gaste gemaklik is ten alle tye en bly dat jul BlomSeHuisie so ervaar het. Hoop om jul meermale in die Witsand te verwelkom. Vriendelike groete. Dianne Blom

Irene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Kompakte huis met als wat jy nodig het, en klipgooi vanaf die see. Ons het heerlik gebly. Die kinders kon gemaklik met hul fietse ry en die see is baie naby. Die huis is uitstekend uitgelê en goed toegerus, ook vir kragonderbrekings. Die klein goedjies soos beskuit en melk en sepie gee net daai ietsie ekstra. Ons sal weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
BlomSeHuisie
Beste Irene, Baie dankie vir die positiewe resensie! ons waardeer en sien uit om weer van jul te hoor in die toekoms.

Kenny M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Went on a fishing trip with friend, perfect location in Witsand. Great friendly hostess Dianne turned out to be, even left us scrumptious rusks and coffee. Clean, neat and perfectly positioned to enjoy all of Witsand and its surrounds. Spectacular whale watching, flamingoes in the lei and amazing bird life at the rivers edge. Thanks again. Easy access on a stunning tar road all the way to Witsand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
BlomSeHuisie
Dear Kenny, Thank you for your positive review. it was nice meeting you, we're glad you enjoyed your stay and hope you visit us soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fec77059c7a31828ea4d44ec4898fc648b9248b9f40d540119f3ccb4d85fb153156a09e848757088d81bd349a1f9026f46f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 985 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392252603145 20.862238755566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang