BlomSeHuisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard Maritz M - Feb 2024
Algehele gradering
Was 100% worth it.
Jackie Visser-vermeulen V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike huisie by die see.
BlomSeHuisie se terugvoer
Beste Jackie,
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer!
Carina S - Okt 2023
Algehele gradering
Die lekkerste lekker kuier.
BlomSeHuisie se terugvoer
Goeie middag Carina,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer en sal jul graag weer in die toekoms as gaste ontvang!:)
Letitia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en vriendelik.
BlomSeHuisie se terugvoer
Beste Letitia,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit, kom kuier gerus weer!
groete,
Dianne
Geraldine B - Apr 2023
Algehele gradering
Ek gee Blomnse huisie 10/10.
BlomSeHuisie se terugvoer
Goeiemiddag Geraldine
Baie dankie vir die resensie, ons streef daarna om net die beste waarde vir geld te bied en dat ons gaste gemaklik is ten alle tye en bly dat jul BlomSeHuisie so ervaar het.
Hoop om jul meermale in die Witsand te verwelkom.
Vriendelike groete.
Dianne Blom
Irene S - Apr 2023
Algehele gradering
Kompakte huis met als wat jy nodig het, en klipgooi vanaf die see.
BlomSeHuisie se terugvoer
Beste Irene,
Baie dankie vir die positiewe resensie! ons waardeer en sien uit om weer van jul te hoor in die toekoms.
Kenny M - Sep 2022
Algehele gradering
Went on a fishing trip with friend, perfect location in Witsand.
BlomSeHuisie se terugvoer
Dear Kenny,
Thank you for your positive review. it was nice meeting you, we're glad you enjoyed your stay and hope you visit us soon again.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang