Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlomSeHuisie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir BlomSeHuisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerhard Maritz M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard Maritz M

Was 100% worth it.

Was very enjoyable and relaxing.

Jackie Visser-vermeulen V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie Visser-vermeulen V

Heerlike huisie by die see.

Hierdie huisie bied 'n heerlike, ontspanne omgewing by een van die mooiste strande aan die SA-kus om by te kuier.

BlomSeHuisie se terugvoer

Beste Jackie,

Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer!

BlomSeHuisie
Carina S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Die lekkerste lekker kuier.

Sal enige tyd weer in Blom se huis huur en op Witsand gaan vakansie hou.

BlomSeHuisie se terugvoer

Goeie middag Carina,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer en sal jul graag weer in die toekoms as gaste ontvang!:)

BlomSeHuisie
Letitia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia L

Rustig, veilig en vriendelik.

Baie netjies. Veilig en by die strand. En ons vierpootkind was ook welkom.

BlomSeHuisie se terugvoer

Beste Letitia,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit, kom kuier gerus weer!

groete,

Dianne

BlomSeHuisie
Geraldine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine B

Ek gee Blomnse huisie 10/10.

Dit was bo my verwagtinge hoe netjies die plek was, asook alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar gewees vir ons. Die eienaar, Jurie, het gereed gestaan om ons te help met enigiets. Die mikrogolf het opgepak en hy het moeite gedoen om onmiddelik 'n ander een aan ons te besorg, so daarvoor was ons baie dankbaar.

BlomSeHuisie se terugvoer

Goeiemiddag Geraldine

Baie dankie vir die resensie, ons streef daarna om net die beste waarde vir geld te bied en dat ons gaste gemaklik is ten alle tye en bly dat jul BlomSeHuisie so ervaar het.

Hoop om jul meermale in die Witsand te verwelkom.

Vriendelike groete.


Dianne Blom

BlomSeHuisie
Irene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Kompakte huis met als wat jy nodig het, en klipgooi vanaf die see.

Ons het heerlik gebly. Die kinders kon gemaklik met hul fietse ry en die see is baie naby. Die huis is uitstekend uitgelê en goed toegerus, ook vir kragonderbrekings. Die klein goedjies soos beskuit en melk en sepie gee net daai ietsie ekstra. Ons sal weer hier kom bly!

BlomSeHuisie se terugvoer

Beste Irene,

Baie dankie vir die positiewe resensie! ons waardeer en sien uit om weer van jul te hoor in die toekoms.

BlomSeHuisie
Kenny M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny M

Went on a fishing trip with friend, perfect location in Witsand.

Great friendly hostess Dianne turned out to be, even left us scrumptious rusks and coffee. Clean, neat and perfectly positioned to enjoy all of Witsand and its surrounds. Spectacular whale watching, flamingoes in the lei and amazing bird life at the rivers edge. Thanks again. Easy access on a stunning tar road all the way to Witsand.

BlomSeHuisie se terugvoer

Dear Kenny,

Thank you for your positive review. it was nice meeting you, we're glad you enjoyed your stay and hope you visit us soon again.

BlomSeHuisie
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fec77059c7a31828ea4d44ec4898fc648b9248b9f40d540119f3ccb4d85fb153156a09e848757088d81bd349a1f9026f46f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 985 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392252603145 20.862238755566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang