Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlomSeHuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BlomSeHuisie is 'n knus, klein kothuis in 'n veilige kompleks in Witsand en is ideaal vir 'n gesin aangesien dit 120 m vanaf die strand en getypoel is.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke bring.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n gassilinder en 'n lig vir beurtkrag. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Plaaslike aktiwiteite sluit bootvaart, visvang, voetslaanroetes, fietsry en swem in of gaste kan heerlike maaltye by die plaaslike restaurante geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerhard M
5.0
Was 100% die moeite werd. Was very enjoyable and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Jackie Visser-vermeulen V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike huisie by die see. Hierdie huisie bied 'n heerlike, ontspanne omgewing by een van die mooiste strande aan die SA-kus om by te kuier.
Okt 2023
Carina S
5.0
Die lekkerste lekker kuier. Sal enige tyd weer in Blom se huis huur en op Witsand gaan vakansie hou.
Okt 2023
Geraldine B
Saam met lewensmaat
5.0
Ek gee Blomnse huisie 10/10. Dit was bo my verwagtinge hoe netjies die plek was, asook alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar gewees vir ons. Die...
Sien meer
Apr 2023
Irene S
Gesin met klein kinders
5.0
Kompakte huis met als wat jy nodig het, en klipgooi vanaf die see. Ons het heerlik gebly. Die kinders kon gemaklik met hul fietse ry en die see is bai...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlomSeHuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 985, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fec77059c7a31828ea4d44ec4898fc648b9248b9f40d540119f3ccb4d85fb153156a09e848757088d81bd349a1f9026f46f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 985 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392252603145 20.862238755566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang