Blomtuin Plaas Self-Catering
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelkop Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blomtuin Plaas Selfsorg is op 'n plaas geleë, 15 km buite Kimberley, van die R64-pad af. Dit kan tot 12 gaste akkommodeer wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Daar is 4 eenhede, elk ingerig met gemaklike beddens en beskik oor badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike buitebraai-area langs die Kameeldoring-bome vir ontspanning. Geniet die stil aandlug onder 'n sterrehemel, met jakkalse wat huil en leeus wat van die rante af brul.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Schalk Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Tafelkop Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Blomtuin Plaas Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelkop Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap