Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blomtuin Plaas Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelkop Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blomtuin Plaas Selfs-Catering is op 'n plaas, 18 km buite Kimberley, langs die R64. Dit bied slaapplek aan 12 gaste, wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word gebied in 4 eenhede, elkeen met gemaklike beddens en badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike buitebraai-area langs die Kameeldoring-bome. Gaste kan ook die aandlug onder 'n sterrehemel geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tafelkop Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelkop Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5908c1d936c01017e7c35a4225fe970096931917fcc6a858282c8bcbe21c7e6a2f46d4c3c76b14bd6bdc6407012558ea266b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense Tafelkop Farm Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.693219544285 24.919781142293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang