Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blooming Nice Stay

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Chanine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons kuiertjie was kort maar lieflik! Ek sal dit beslis aanbeveel. Die gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was presies wat ons nodig gehad het. Alles was geseël en vars. Silwerskoon suite, lieflike kombuis met alles wat jy nodig sal hê vir 'n paar dae se kosmaak. Goeie restaurant binne loopafstand. Fantasties geleë by garages in 'n stil woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlike oornag verblyf. Baie lekker gebly by Blooming nice stay. Alles wat 'n mens nodig het, presies wat die naam sê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Hartlik en vriendelik. Baie lekker gewees! Aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Fantasties. 'n aangename gasheer en sy plek is netjies, skoon en gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het en heerlike vars beskuit en eetgoed. Ek beveel Blooming Nice enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa R
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Die eienaar is verwelkomend, en dit was oor die algemeen aanvaarbaar. Ek sal hulle kan aanbeveel, maar net vir oornagdoeleindes. Vele gebreke ervaar, soos die yskas wat nie werk nie. Die toiletdeur is metaal en maak onaardse geluide met die oop en toemaak. In die nag is dit steurend vir mense wat slaap. Die algemene onderhoud soos verf ens. is ook nie in stand gehou nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Aangenaam vir aand oppad na bestemming. Baie lekker gebly. Skoon en netjies met vriendelike gasheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Sal weer daar gaan oorbly. Sou graag 'n koppie tee wou drink. Nie gewone tee of rooibos was beskikbaar nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elretha H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Besonders. Baie vriendelike diens. Baie skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelik, gasvry, skoon en netjies. Baie lekker gebly en gasvryheid was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Exquisite. Breathtaking, quiet, and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bynastraat 2, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8201f9c1fd3f8c0f03124b190e05758c4cfc54b771e366a98c8e30abab180d6e55cd832e4099bc26a88d718e89fbd6fc29d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 2 Byna Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.28348 29.13368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang