Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blooming Nice Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Perfekte oornag in Harrismith. Ons het baie lekker oornag by oom Johnny se eenheid, die eenheid het alles wat 'n mens nodig het met ekstra heerlike ontbyt en melk. Ons sal beslis Blooming Nice Stay aan beveel .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie C
1 nag
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die verversings in die yskas en by die koffie stasie was 'n groot bederf. Eenheid is skoon en netjies met vars skoon linne en handdoeke. Staanwaaier was 'n bonus. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan-pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelik, gasvry, skoon en netjies. Wonderlike verblyf. Net wat ons benodig het om die pad korter te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfekte eenheid as mens halfpad see toe wil oornag . Ons het baie lekker oornag by Blooming Nice Stay, oom Johnny het ons vriendelik ontvang en lekker gesels. Die eenheid het alles in wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Plek was skoon en netjies, kan oor niks kla nie! Dit is gerieflik vir 'n oornag! Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolinda M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Vinnige kuier by familie. Skoon, waarde vir geld en aangename eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anje S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Dit was gemaklik en net wat ons nodig gehad het vir ons naweek in Harrismith.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons kuiertjie was kort maar lieflik! Ek sal dit beslis aanbeveel. Die gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was presies wat ons nodig gehad het. Alles was geseël en vars. Silwerskoon suite, lieflike kombuis met alles wat jy nodig sal hê vir 'n paar dae se kosmaak. Goeie restaurant binne loopafstand. Fantasties geleë by garages in 'n stil woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlike oornag verblyf. Baie lekker gebly by Blooming nice stay. Alles wat 'n mens nodig het, presies wat die naam sê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Hartlik en vriendelik. Baie lekker gewees! Aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bynastraat 2, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8201f9c1fd3f8c0f03124b190e05758c4cfc54b771e366a98c8e30abab180d6e55cd832e4099bc26a88d718e89fbd6fc29d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 2 Byna Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.28348 29.13368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang