Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blooming Nice Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bynastraat 2, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blooming Nice Stay bied B&B- en selfsorgverblyf in Harrismith in die Vrystaat. Dié gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is naby die N3- en N5-snelweg geleë.

Verblyf word in 'n gaste-eenheid met slaapplek vir 1 of 2 gaste aangebied. Die oopplan-eenheid het 1 enkelbed en 1 dubbelbed asook 1 badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, handdoeke en 'n haardroër. Langs die beddens is daar 'n kombuisie-area met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksieplaat, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei.

'n Koue ontbyt is by die tariewe ingesluit en bestaan uit muffins, vrugte, jogurt en muesli. Gratis koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Die eenheid het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Braaigeriewe kan vir gaste gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anje S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Dit was gemaklik en net wat ons nodig gehad het vir ons naweek in Harrismith.
Okt 2024
Chanine N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuiertjie was kort maar lieflik! Ek sal dit beslis aanbeveel. Die gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was presies wat ons...
Sien meer
Jul 2024
Danie F
5.0
Heerlike oornag verblyf. Baie lekker gebly by Blooming nice stay. Alles wat 'n mens nodig het, presies wat die naam sê!
Mei 2024
Elsie C
Saam met vriende
5.0
Hartlik en vriendelik. Baie lekker gewees! Aangenaam.
Mrt 2024
Elretha H
Gesin met klein kinders
5.0
Besonders. Baie vriendelike diens. Baie skoon en netjiese plek.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bynastraat 2, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Blooming Nice Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bynastraat 2, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8201f9c1fd3f8c0f03124b190e05758c4cfc54b771e366a98c8e30abab180d6e55cd832e4099bc26a88d718e89fbd6fc29d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 2 Byna Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.28348 29.13368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang