Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blossoms of May

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Andy H
1 nag
5.0
Aug 2024

Netjies, vriendelik en goeie waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly, die gasvrou was great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney C
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

I would definitely stay there again. Pleasant. Lovely quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Was lekker. Skoon en netjies. Sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Nice time of the year to be there. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izak E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Netjies, skoon, gerieflik. Uitstekende diens. Baie goed geleë. Vriendelike diens, tegemoetkomend. Uiters netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Skoon, netjies en baie vriendelik. Sal aanbeveel vir oornag of selfs vir langer verblyf. Kombuis is baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariné V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Netjies en gasvry. Dit was heerlik om by Blossoms of May te wees. Lené was baie gasvry en altyd beskikbaar om te help indien nodig. Sy het deurgaans met ons gekommunikeer en gevra ons moet sê as ons iets benodig. Kamer is baie netjies en skoon. Baie lekker stort en badkamer. Bed slaap vreeslik lekker en genoeg kaste vir jou klere. Vol toegeruste kombuis met baie netjiese kaste en als wat jy nodig het. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dankie, Lené.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lené Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frances-straat 17, Retiefs Park, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqtidHacW1A3hnw9Qbjon1Gv9lLpxplsM5rWrSHUqwI2TgLIq1T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 17 Frances Street Retiefs Park 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.138191 26.164549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang