Blossoms of May
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frances-straat 17, Retiefs Park, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blossoms of May is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 volwassenes en 'n kind in Lichtenburg.
Die eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n enkelslaapbank vir 'n kind in die leefarea.
Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV met toegang tot Netflix. 'n USB-stokkie met flieks op is ook beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n klein, semi-privaat tuin met 'n gasbraai. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae. Let asseblief dat die eienaar op die eiendom woon en troeteldiere het. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Blossoms of May is 2 km vanaf die middedorp met verskeie winkels, restaurante, historiese geboue en besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lené Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Frances-straat 17, Retiefs Park, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Blossoms of May het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Retiefs Park Lichtenburg Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frances-straat 17, Retiefs Park, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang